LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Windsong | LekkeSlaap
+12

Windsong

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Windsong
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hendrik N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir naweekwegbreek.

Die woonstel is perfek vir 2 persone wat vir 'n tydjie 'n rustige tyd wil hê. Laat my baie dink aan ons tyd in die French Riviera.

Chantell C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, nice, skoon en netjiese woonstel met stunning uitsig oor die hawe en see.

Nedine is 'n wonderlike gasvrou met al haar aandag aan detail om te verseker dat ons ons verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful, nice, clean and tidy flatlet with stunning views of the harbor and sea.

Nedine was a wonderful host with all her little finishing touches in order to ensure that we had a very memorable stay!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerda L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knap verblyf en fantastiese ligging.

Dit was 'n fees om in Windsong te bly. Dis baie ruim en ontsettend netjies. Drie nagte was hopeloos te min. Daar is baie plekke in en om Port St. Francis wat 'n mens te voet kan verken. En dit was hemels om in daai swembad te gaan swem. Die eienaar het hier gedink aan alles en ons het van die begin af gemaklik en tuis gevoel. Haar voorstelle vir eetplekke was in die kol. Wat 'n raakvatter!

Lolita R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim toegeruste eenheid, goeie waarde vir geld.

Gasvrou was baie behulpsaam met enige navrae en eenheid baie netjies en ten volle toegerus. Daar was selfs bottel wyn in yskas met aankoms. Sal beslis aanbeveel en weer besoek in toekoms.

Amanda F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf!

Ons het lekker gerus na die lang ryery en alles was mooi netjies en goed versorg. Die uitsig oor die marina was asemrowend en ons sal beslis weer terugkom vir 'n langer tydjie!

Pc J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pc J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, very compact apartment in a really great location.

Really scenic marina view and more than enough restaurants a few steps away. Mostly protected from the wind and gets enough sun. Some live music in the pub below, but not bothersome at all. No fancy finishes, but lots of lovely personal touches.

Marlize Y - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n een aand se oorslaap.

Die verblyf is baie netjies met al die fasiliteite soos per hulle webtuiste met 'n mooi uitkyk op die hawe/marina. Ek sal wel nie hierdie aanbeveel as 'n langtermyn-vakansiebestemming as jy iemand is wat daarvan hou om by die huis ook te ontspan nie. Dit was baie raserig en jy kan alle beweging van die bure hoor (daar is ook 'n bar onder, so ons kon tot vroegoggend mense hoor skree by die paadjie af).

Barend J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Skoon, netjies, goeie restaurante binne stapafstand. Rustig en waarde vir geld.

Sanet E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Baie mooi, gerieflik, skoon en netjies, pragtige uitsig. Sal beslis weer gaan.

Duane D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en in al ons behoeftes is voorsien.

Netjiese en skoon eenheid wat alles wat ons benodig, voorsien het - skoonmaakmiddels, badkamer seep en selfs tee, koffie en melk. Mooi uitsig vanaf die balkon, maar die swembadarea hieronder kan 'n bietjie luidruchtig word as baie kinders dit terselfdertyd gebruik. Een voorstel - 'n paar wedstryde om die kerse aan die brand te steek tydens lading vir nie-rokers.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, neat and all our needs were catered for.

Neat and clean unit that provided everything that we needed - cleaning materials, bathroom soap and even tea, coffee and milk. Nice views from the balcony, however the the pool area below can get a bit noisy when many children are making use of it at the same time. One suggestion - some matches to light the candles during load shedding for us non-smokers.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Windsong's terugvoer

Dear Duane

Thank you for a lovely review. The matches are a great idea, thank you

Hope you will stay with us again

Many thanks
Windsong

Windsong
Kirk O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay with great view.

Very cute, spacious apartment with everything we needed. Great sun room and balcony with great views and very close to restaurants and a private small beach. Highly recommend.

Janine M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Werklik 'n pragtige, skoon en netjiese plekkie. Attention to detail. Vars blommetjies in die eenheid wat wys daar's trots en liefde in alles. Gasvryheid en kommunikasie baie professioneel. Amazing.

Justine P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic.

Fantastic. Beautiful thumbs up.

Ronel R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het baie lekker hier gebly! Eienaar het baie aandag aan detail gegee! Ons het baie welkom gevoel.

Windsong's terugvoer

Dit was net 'n plesier om die plek spesiaal te maak vir julle wittebrood. Ons wens julle nog vele avonture en mooi herhinderinge toe vir die toekoms.

Windsong
Bjorn V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig oor die hawe maak dit!

Die woonstel was baie goed toegerus en die skoon, ligte dekor en spesiale items soos die vars blomme, die koffie en beskuit ens is baie waardeer. Die badkamer was baie goed met genoeg pakplek en 'n uitstekende stort! Dit uitsig van die stoepie oor die hawe het ons ure lank besig gehou. Buitestoele en 'n tafeltjie sal hier 'n goeie idee wees! Die goeie restaurante in die hawefront was 'n ekstra lekkerte en ons het daarvan gebruik gemaak. Die enigste haakplekke was die geskrewe padaanwysings aangesien van die paaie se naamborde nie meer leesbaar was nie. Ek dink Nedine moet dit net weer oorry en miskien aandui vanaf die sirkel by The Links af met meer info oor hoe ver dit is voor die "harbour" afdraai. Verder moet die voordeursleutel na gekyk word want hy haak vreeslik en mens sukkel om hom uit te kry. Ons het heerlik gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Windsong's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en die voorstelle vir verbeteringe word ter harte geneem en opreg waardeer. Daar sal defnitief andag daaraan geskenk word om toekomstige gaste se verblyf en reis na die woonstel te verbeter.

Windsong
Koos T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Ons het sleutels verloor en eienaar het dadelik vanaf Jeffries ander sleutels gebring. Verlore sleutel intussen gekry en so leer ken ons die eienaar Nedine. Fantastiese mens.

Ria P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis ons verwagtinge oortref - kan dit hoogs aanbeveel.

Absolute perfeksie - van jou 1ste tree wat jy ingee totdat jy met 'n swaar hart die deur agter jou sluit. Hierdie is beslis 'n plek waarheen ek sal terugkeer. 10 uit 10, Nadine (dit rym selfs).

Tanya F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, sal dit enige tyd aanbeveel.

Windsong was baie netjies, veilig en ons het gehou van die rustige atmosfeer. Dit is absoluut die moeite werd vir 'n wegbreek.

Johann B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik mooi. Die verblyf-eenheid asook die uitsit en ligging.

Wat 'n pragtige wooneenheid met die asemrowendste uitsig. Die eenheid is so prakties ingerig en daar kom niks kort nie. Alles was puik, ek gaan beslis terugkeer daarheen.

Irene D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation overlooking Port St Francis. Nadine is an exceptional host. Location close to restaurants. Awesome.

Fantastic accommodation overlooking Port St Francis. Nadine was very friendly and accommodating. She met our expectation and more. She added her special touches - candles, a lovely orchid, a small chocolate gift left on our bed and even more provided tea and coffee with scrumptious rusks. Way beyond what we expected. Location was the best. Restaurants close by and plenty parking. Will definitely return.

Chantell C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese en skoon plek!

Nedine was absoluut wonderlik en die woonstel was so skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die hawe en see. Sal beslis weer teruggaan!

Manfred H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manfred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nedine is a very nice host.

Flowers and a sparkling wine for celebrating valentines day, thank you once more. The location is very private and the harbour view excellent. We missed W-lan and the opportunity to pay by credit card. A bit disturbing are the noisy children in the pool nearby.

Ian C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable, good location, excellent host.

See stars.

Windsong's terugvoer

Thank you. We're glad you enjoyed your stay, and we hope that by setting the atmosphere you were able to make magic memories and find rest for your soul over the holiday season.

Windsong
Barry D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ligging en baie netjies.

Alles uit die boonste rakke - die hawe-uitsig is fantasties, die woonstel netjies en Nedine is vriendelik.

Windsong's terugvoer

Weereens geluk met julle huweliksherdenking wat julle gevier het. Hopelik het julle 'n onvergeetlike naweek gehad, en ons wens julle nog vele jare van seën en liefde toe. Hopelik kom vier julle weer jul spesiale dag by Windsong in 2018.

Windsong
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ships Bell 7B, Tritonlaan, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASq11yRBUcBg2rGuG0WMXid1FrD0sFSKyg7jus3EqThgwZmD75i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 7B Ships Bell Triton Avenue 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -34.184938997409 24.852226227522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!