LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Windsong | LekkeSlaap
+26

Windsong

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 12, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 327 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Windsong is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Yzerfontein. Dié vakansiehuis is ideaal slegs 550 m vanaf die strand, winkels en restaurante in die dorp geleë.

Dié dubbelverdiepinghuis is troeteldiervriendelik en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n gastetoilet. Die hoof- en tweedeslaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is toegerus om etes gaar te maak, en daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, en 'n tuimeldroër.

Daar is 'n ingeboude kroeg op die tweede verdieping met 'n sitarea wat na 'n balkon lei. Die leefarea het 'n etenstafel vir 8 en 'n TV met kringklank, volle DStv, en Showmax-toegang. Die leefarea lei na 'n stoep en tuin met draagbare braaigeriewe.

Daar is ook gratis WiFi, 'n alarmsisteem, en parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die perseel is naby die buitelugklub, karavaanpark, drankwinkel, supermark, koffiewinkels en 'n boetiekbier-brouery.

Slaapplek

’n Bespreking by Windsong sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strandloperstraat 12, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 327
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 327
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 12, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ad05cdaeb3c114dccff6447ae0918f1690c1fe252fe6ac4fd1dfbafdd731898d3b6d6a159c9b9eea98732526d3a86b2e544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 327  per nag (plek vir 6) 12 Strandloper Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.341583729634 18.165669399406
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!