Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Windsor Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lida Louise W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida Louise W
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Skoon, netjies, sal definitief aanbeveel vir ander reisigers. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sigourney G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigourney G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, we'll be coming again.

Absolutely amazing. Such a beautiful old house and well kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Windsor Cottage voel soos "huis weg van die huis".

Die huis, wat dateer uit 1892 laat jou voel of jy deel is van 'n era waar tyd stil staan - jy kan nie anders as om 'n koppie koffie op die breë stoep te drink terwyl die son rooi agter die berge ondergaan nie. 'n Mens kan dink jy is op 'n plaas, so rustig en privaat is dit - en tog is jy 3 minute se ry van al die winkels af. Die tuin is pragtig, die omgewing is rustig en veilig, die kombuis is toegerus met die beste toebehore. Die beste van alles is as jy in die aand met die lang gang met sy houtvloer wat kraak afstap na jou kamer met die smaakvolle dekor, vir 'n heerlike nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cobie G

Gemaklike, lekker kuierhuis.

Windsor Cottage is 'n huis met atmosfeer. Daar is baie potensiaal in die huis en lieflike tuin. Die huis was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Enkelreisiger

Rustig gebly.

Het baie lekker gebly. Die huis het 'n groot erf vir my brakkies om te geniet en huis het alles wat mens nodig het. Baie rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met klein kinders

1 night with young family.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anita J

Gerieflike groot huis. Baie netjiese en skoon verblyf.

Ideale huis vir gesin of 'n groot groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met vriende

Pragtige, gerieflike plek met goeie diens.

Die eienaar het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees, dit was waarlik 'n plesier om hier te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Saam met vriende

Excellent place to stay with a couple of friends!

Good location. Well looked after place. Perfect for self catering. Will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rimerstraat 12, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqacKjGnj7SPGXwKu8KpRgTAKFB7J8KistZxdAGc6LOem50pXJR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 12 Rimer Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.79569 31.04693