Windsor Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Windsor Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis met slaapplek vir 4 mense wat op Windsor Plaas geleë is. Die plaas is 11 km van die Karoodorp Victoria-Wes af in die rigting van Britstown naby die N12-hoofweg geleë.

Die kothuis het teëlvloere en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n klein kombuisie in die hoek met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie, 'n ketel en broodrooster, eetgerei en 'n yskas. Die kothuis is ook toegerus met lugversorging en 'n verwarmer. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe op die veranda en verder is daar 'n swembad ook.

Daar is verskeie doendinge op die plaas, soos pieknieks, wandelinge, pragtige ritte deur die veld, bergklim, voëlkyk en sterrekyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Windsor Guest House sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Windsor Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false