Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Windsor House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mari V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en ruim!

Die kamer was baie skoon, ruim en netjies! Die eienaars was vriendelik en het ons ontvang, asook vir ons aangedui wat alles in die omgewing beskikbaar is om te doen. Baie dankie vir die goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor House se terugvoer

Baie dankie Mari

Windsor House
Mariette M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M
Enkelreisiger

"Home away from home!".

Warm en hartlike gasvryheid. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie mooi en aangenaam. Gashere Tracy en Mark is baie oulike mense.

Baie dankie vir die heerlike koffie en beskuit. Die plek is ook "loadshedding" vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esna P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna P
Besigheidsreis

Excellent and relaxing stay!

Tracey and Mark made us feel at home right from the beginning. Our suite was clean, neat, spacious and stylish decorated which made our stay pleasant and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger D
Enkelreisiger

Great Place, beautiful area with easy access to many attractions.

I very much enjoyed my short stay and everything worked out great. Differently plan to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Gesin met tieners

Warm, friendly, involved hosts.

We (family of 5 + Bull Mastiff + Bassett Hound + Tabby cat) relocated from KwaZulu-Natal to the Western Cape mid December of 2020. While our animals traveled with a pet shuttle, we took a 3 day road trip to reach Tokai. Windsor House was our 3rd (and it turned out also our 4th) and final stop before our furniture truck arrived, and we were pretty shattered at the end of another 6 hour trip when we arrived. Tracy and Mark saw us (with our 2 vehicles and trailer) safely onto their property, and produced a delightfully refreshing gin and tonic tipple to soothe our weary selves. Their accommodation was ample, light, spacious, crisp and as refreshing as their warmth, friendliness and hospitality. They produced a delicious vegetarian breakfast for us each morning (an optional extra) which was not only very helpful but nutritious, delicious and beautifully presented. We cannot recommend Windsor House enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyron D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyron D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, veral die swembad.

Baie mooi en vriendelike diens. Lekker swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosalind P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalind P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing stay.

Tracey and Mark embraced us like family. Very heartwarming and very humble. We felt very welcomed into their home. Treated with the utmost care and consideration. A truly blessed time spent at their home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor House se terugvoer

It was delightful having you. Thank you for being such great guests. Wishing you all the best for a wonderful wedding in the USA.

Windsor House
Gerco V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulously luxurious!

Extremely comfortable and fabulously luxurious, super friendly and helpful owners, relaxed and quiet area, wonderful and healthy breakfasts! Will stay over again when we are in the area. Wonderful!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties en luuks!

Uiters gemaklik en heerlik luuks, super vriendelike en hulpvaardige eienaars, ontspanne en stil area, wonderlike en gesonde ontbyt! Sal weer en weer daar bly wanneer ons in die omgewing is. Wonderlik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor House se terugvoer

Shereen and Gerco were such kind and considerate guests. We thoroughly enjoyed having them stay with us and they are always welcome to come back!

Windsor House
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e28f1ebaa62703398da3f9107394aecd2d60b693f70d78dcbedacd47e63cd1e9e80cb59ddfaca8c7540d419e2d1cffc6ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 9 Windsor Lane Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.058459354466 18.444216996431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem