LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Windsor Place 9 | LekkeSlaap
+18

Windsor Place 9

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Windsor Place 9 is 'n selfsorg-dupleks in 'n kompleks in Uvongo. Die kompleks is sowat 300 m van Uvongo se swemstrand en die Spar af.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is op die boonste verdieping en die derde badkamer is op die onderste verdieping.

Daar is ook 'n stapelbed vir 2 kinders in die leefarea. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met alle nodige toebehore vir kosmaak en sluit 'n wasmasjien in. Die leefarea het 'n stapelbed wat lei na 'n privaat binnehof met 'n ingeboude braai en kuierarea.

Die eenheid het 2 parkeerplekke vir 2 motors. Windsor Place 9 is sowat 3 km vanaf Shelley Centre in Shelly Beach en 4,5 km van Margate se hoofstrand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Windsor Place 9 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Windsor Place 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nicholsonweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Windsor Place 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3r2JvvksF7Mzoya4OBPLxkiCo9zKupvUnfnXFLpNuNe9ITRkYo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Nicholson Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.831701026924 30.395664859455
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!