LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by WindyCorner | LekkeSlaap
+39

WindyCorner

2 resensies
Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 11 Jun 2021 tot 18 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sporrie-keeromstraat 24, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 R2 380 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

WindyCorner is 'n selfsorg-dubbelverdiepingvakansiehuis vir 'n gesin met 'n uitsig oor die strandmeer in Langebaan. Kom geniet 'n rustige en ontspanne vakansie met jou gesin in dié gerieflik gemeubileerde vakansiehuis.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed, die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer het 'n hoekbad en die vierde badkamer het 'n dubbelstort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea onder. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitarea het 'n kaggel en die leefarea het glasdeure wat na 'n lieflike dek lei.

Daar is 'n tweede sitarea met 'n platskerm-TV, 'n tweede etenstafel en ingeboude braaigeriewe op die boonste verdieping. Dié area lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Shark Bay-strand is 5 minute se stap weg en die hoofswemstrand is sowat 15 minute se stap weg.

Slaapplek

’n Bespreking by WindyCorner sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir WindyCorner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sporrie-keeromstraat 24, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink WindyCorner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 800
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 8)
was R2 800
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sporrie-keeromstraat 24, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgjg9ilqAt7s5Q8XBRE3WZqxLwcAdzPKy2YoPAuOvr0hYodOruu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 800, nou Vanaf R2 380  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 24 Sporrie Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 11:00 -33.104657674076 18.04243830105
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!