LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by WindyCorner | LekkeSlaap
+39

WindyCorner

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
WindyCorner
Tariewe is vir selfsorg. Doen asb. vooraf navraag as julle meer skoonmaakdienste benodig. Die ekstra skoonmaakfooi beloop R350 per dag.
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 11 Jun 2021 tot 18 Jul 2021.

Huisreëls

Ekstra gaste kos 'n ekstra R500 per persoon per nag. Ekstra kinders kos R300 per kind met nag. Tref asb. hierdie reëlings 1 week voor die inklokdatum.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van een nag se tarief (R2800 tot R4500) word gehef, asook 'n skoonmaakfooi van R500 wat die dag voor die inklokdatum betaal moet word. Die terugbetaalbare deposito word 2 dae na die uitklokdatum, na die inspeksie, terugbetaal.

Let asb. dat rook streng verbode is by hierdie instansie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie. Daar woon 'n kat op die perseel.

Partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Let asb. dat hierdie vakansiehuis in 'n residensiële area is en geraas nie toegelaat word na 22:00 op weeksdae en 00:00 oor naweke nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 2800 moet direk aan die instansie betaal word.

was R2 800
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 8)
was R2 800
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 8)
was R2 800
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sporrie-keeromstraat 24, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgjg9ilqAt7s5Q8XBRE3WZqxLwcAdzPKy2YoPAuOvr0hYodOruu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 800, nou Vanaf R2 380  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 24 Sporrie Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 11:00 -33.104657674076 18.04243830105
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!