Somerset-Wes Akkommodasie by Wine Cottage By The Sea | LekkeSlaap
+40

Wine Cottage By The Sea

8 resensies
Selfsorg
Wynkothuis
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Dié ruim oopplan-kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n "steer", of 'n dubbeluittrekbank. Toegerus met lugversorging en 'n gasverwarmer vir die winter. Daar is ook 'n privaat tuin met 'n al fresco-eetarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

'n Skoonmaakdiens kan gereël word teen R350. Dit is 'n sekuriteitslandgoed, jy moet jou ID wys om toegang tot die perseel te kry. Gaste wat langer as 30 dae bly sal toegang hê tot 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur, Ou Stellenbosch-pad, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqySRO6L8nqxZOKILiw0Jghh1Y9ZMkv1I62X5Wj0TkXDu80oVWd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur Old Stellenbosch Road 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.048211536098 18.83000536211
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za