LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wine Cottage By The Sea | LekkeSlaap
+40

Wine Cottage By The Sea

8 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Des 2020 tot 30 Jan 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur, Ou Stellenbosch-pad, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wine Cottage By The Sea is op die Bel’Aire Wynladgoed in Somerset-Wes. Selfsorgverblyf word gebied in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis op 'n residensiële perseel. Die sekuriteitslandgoed is omring deur groot tuine en oop ruimtes,en is ongeveer 15 minutes van Strand, 3 gholfbane, verskeie winkels en restaurante af. gaste kan ook die Wynlande maklik bereik.

Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank of 'n dubbelslaapbank en 'n eet- en leefarea met 'n TV, WiFi, ingeboude kaste en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, tweeplaatkoker, 'n yskas-vrieskas en 'n koffiemasjien. Tee en koffie word voorsien. Daar is ook 'n braai-area met 'n gasbraai en buite-etenstafel. Gaste wat langer bly kan ook van die waskamer en stoorkamer gebruik maak.

Die kothuis het 'n privaat ingang, 'n tuin en 'n eethoek met uitsigte op die see. Die kothuis is apart van die hoofhuis, maar die gashere woon wel in die huis hierbo en is beskikbaar om enige wenke en advies oor die omgewing te gee. 'n Voertuig word aanbeveel om die omgewing te verken, en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die sekuriteitslandgoed is naby strande, gholfbane, winkels, fliekteater, en restaurante geleë, en is ongeveer 'n halfuur vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 40 minute van Kaapstad se middestad af. Dit is 'n sekuriteitslandgoed, dus word gaste se identiteitsdokumente benodig om toegangskaarte te bekom.

Slaapplek

’n Bespreking by Wine Cottage By The Sea sluit in:

Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Wine Cottage By The Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur, Ou Stellenbosch-pad, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wine Cottage By The Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur, Ou Stellenbosch-pad, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqySRO6L8nqxZOKILiw0Jghh1Y9ZMkv1I62X5Wj0TkXDu80oVWd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur Old Stellenbosch Road 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.048211536098 18.83000536211
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!