LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wine Country Cottage | LekkeSlaap
+19

Wine Country Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedmoedstraat 23, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wine Country Cottage is 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Durbanville. Dit is ideaal vir 'n paartjie op een persoon op soek na gemaklike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.

Durbanville Holiday Apartment beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met al die basies kombuistoebehore. Daar is 'n platskerm TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Die Studio is 'n ateljee-eenheid met 'n kombuisie wat toegerus is vir maaltye voorberei, 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed, klerekas, 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n platskerm TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi word voorsien en die perseel het braaigeriewe, asook veilige parkeerplek. Wine Country Cottage is ideaal geleë net 5 - 10 minute se ry vanaf Durbanville Gholfklub, winkels, restaurante en 'n paar wynlandgoedere.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 33 resensies vir Wine Country Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Goedmoedstraat 23, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wine Country Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedmoedstraat 23, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmMDg4Y2YxLTdiMWYtNDlkYy05N2FjLTkzNjc4ZGUzYjQ2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 23 Goedemoed Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.831576075727 18.673104643822
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!