Wine Down Time

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wine Down Time is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte in Boggomsbaai. Dis op die eienaar se perseel en net 30 km vanaf Mosselbaai.

Dié woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg.

Die leefarea het 'n ingeboude kroegarea en lei na 'n onderdak-patio met stoepmeubels en 'n ingeboude braai-area. Sekere DStv-kanale is beskikbaar. Daar is ook 'n buite-braaiarea met tuinmeubels en 'n groot sambreel.

Die woonstel is op die onderste verdieping en het nie toegang tot die boonste verdieping waar die eienaars woon nie. Boggomsbaai is naby Fransmanhoek-bewarea en 'n gholfbaan met 9 putjies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wine Down Time gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]