Paradyskloof Akkommodasie by Winelands Courtyard | LekkeSlaap
+18

Winelands Courtyard

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nana-straat 4, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Winelands Courtyard is 'n knus selfsorgkamer in Paradyskloof in Stellenbosch.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers met aparte ingange. Die kamers kan saam of apart bespreek word. Die huis het ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf en 'n yskas. Daar is 'n kaggel en lugversorging in die sitarea. Die gemeenskaplike buite-area het ook 'n swembad en 'n braai-area.

Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, stort, bad en 'n toilet. Daar is lugversorging in die kamer.

Die tweede slaapkamer is ook baie ruim en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, stort en 'n toilet. Daar is ook lugversorging in hierdie kamer.

Hierdie lieflike eenhede is naby Stellenbosch se gholfbaan en naby verskeie restaurante en wynplase geleë. Dit is net 3 km van die hartjie van Stellenbosch af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Winelands Courtyard
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Nana-straat 4, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Courtyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nana-straat 4, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMjZlNWM3LTZkODMtNDJhOC05OTI4LWU3NTJiOWRkOTVjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 4 Nana Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.960786 18.853481
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za