LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Winelands Golf Lodges | LekkeSlaap
+51

Winelands Golf Lodges

Selfsorg
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Zalze Golf Estate, R44, Stellenbosch, 7621, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 285 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die luukse Winelands Golf Lodges is in die hartjie van die toonaangewende De Zalza Wynlands Golf Estate geleë. Hierdie splinternuwe selfsorg-lodges kombineer bied aan gaste die ou-wêreldse sjarme van Stellenbosch, Suid-Afrika se tweede oudste stad, en verseker goeie tye, uitstekende wyne en goeie gholf.

Sommige van hierdie weelderige lodges kyk uit oor die 10de skoonveld, terwyl ander weer asemrowende uitsigte op die berge bied. Gaste kan kies tussen een-, twee-, drie- en vierslaapkamer-lodges, elkeen onberispelik ingerig om die aanvaarde gasvryheidstandaarde te oorskry! En, om te verseker dat jy al die veiligheid en gemak kry waarna jy soek, is daar 'n concierge-diens en 24/7 toegangsbeheer tot jou beskikking

Die gasvryheidsklubhuis bied 'n gemaklike sitarea, WiFi en 'n kelder vol voorraad. Dit spog oor met 'n manjifieke swembad, restaurant, konferensiegeriewe en wonderlike wingerdwandelings. Die gaste wat nie gholf speel nie kan die plaaslike wynplase, museums, strande en restaurante besoek. Die bekende CamelotSpa is ook op die perseel gelee en bied 'n ongelooflike ervaring.

Vir diegene wat nie gholf speel nie is daar nog steeds baie om te sien en te doen. Van plaaslike uitstappies na wynplase, museums en restaurant na inkopies by winkelsentrums en afkoelsessies in die warm water van die nabygeleë Gordonsbaai, alles is binne maklike bereik.

Die 18 putjie-gholfbaan by De Zalze wag op u met sy golwende skoonvelde, damme en pragtige uitsigte, en word tans vierde in die Wes-Kaap en 23ste in Suid-Afrika gegradeer. Die lowerryke oewers van die Blaauwklippenrivier wat langs verskeie van die skoonvelde verbykronkel, dra by tot die prag van die landskap en bied terselfdertyd 'n unieke gholf-uitdaging.

Ontwerp deur Peter Matkovich, is hierdie gholfbaan net een van 14 gholfbane landwyd wat die Complete Golfer’s Five Star Experience-toekenning ontvang het. De Zalze Gholfbaan is ook hoog op die lys van die land se bes-gekondisioneerde gholfbane en is uitstekend vir spel in alle seisoene.

Die landgoed is net 3 km buite Stellenbosch en is dus in die hartjie van die land se wynproduksiestreek. Dit is net 45 minute se ry van Kaapstad en 35 minute van die hoof lughawe af.

Die Winelands Golf Lodge is net wat gaste nog altyd wou gehad het in 'n vakansie-wegbreek!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir Winelands Golf Lodges
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • De Zalze Golf Estate, R44, Stellenbosch, 7621, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Golf Lodges het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 285
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 285
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Zalze Golf Estate, R44, Stellenbosch, 7621, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdIv4zMUlOS92OPqhYnuzIZKI5vMTNE3YMZRHqrklnsvB31YNBk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 285  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 De Zalze Golf Estate R44 7621 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.972975771726 18.82833480835
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!