Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Villa Guesthouse & Cottages

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Thea V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, net gevoel vir 'n vierster-gastehuis was die kamer baie klein.

Ons het lekker gebly, maar het net gevoel vir 'n vierster-gastehuis was die kamer baie klein en ons moes water vir die kamer koop. Dit was nie ingesluit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Good day Thea,

Thank you for taking the time to review our guesthouse. We are glad you enjoyed your stay. The classic room you booked is smaller than the Lux rooms, although they have the same offerings. I know that at the time of your booking, our Lux rooms were fully booked.

Kind regards,
Winelands Villa Team

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Adelheid R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelheid R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Lekker gebly. Dankie aan die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Dear Adelheid,

Thank you for your lovely review of our guesthouse.

We look forward to welcoming you back.

Kind regards,
Winelands Villa Team.

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Tyrone S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and enjoyable stay.

Superb and homely with great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuretha B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuretha B
Gesin met tieners

Very lovely. We met some wonderful guests. Hopefully we will meet up in Europe.

We had a delightful stay at Winelands Villa Guesthouse & Cottages. The owners were incredibly welcoming, making us feel at home from the moment we arrived. They greeted us each morning at breakfast, creating a warm and inviting atmosphere. The staff were super friendly, always available with smiles on their faces to assist wherever they could. This place truly felt like a home away from home, and we appreciated the personal touch throughout our stay. As a thoughtful gesture, knowing we had an early flight, they even packed us breakfast bags for each room when we left. A truly memorable experience. We also celebrated my daughter's birthday, and the owners surprised her with a beautiful gift.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renay L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renay L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway destination if you want to relax and let your hair down.

Was a great relaxing getaway. Friendly staff. Breakfast was awesome. No disturbances whatsoever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suited our requirements.

Difficult to comment as we checked in late and left early before breakfast. But this is a repeat stay for us so our previous experience did warrant us booking here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthi H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthi H

Luuks met hart.

Baie gerieflike kamers, ongelooflike uitsig, besonderse kunswerke, goed opgeleide personeel, heerlike ontbyt, baie akkommoderend - wens ons kon 'n swem inpas! Wees net bedag op steil trappe na sommige kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia K
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Verblyf was baie netjies en ons is baie vriendelik ontvang. Ontbyt was ingesluit by die prys en was baie goeie kwaliteit. Sal weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen G
Enkelreisiger

Very homely atmosphere, friendly staff.

Definitely will be back again, central to shops, and beaches. Lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S

Wonderlike ontvangs en diens!

Ons sal enige tyd weer teruggaan vanweë die vriendelike ontvangs en netheid van die eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanetta En Elana M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta En Elana M

Rustige atmosfeer en aangename personeel.

Die gastehuis het 'n spesiale tarief aangebied, sodat ons alreeds 30% korting ontvang het en ons is verras met 'n ontbyt wat ook ingesluit was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharne S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unfortunately we had a family emergency and had to leave earlier than expected.

Our stay was pleasant, we requested to check in early and it was done for us which we so appreciated as well as we got a free room upgrade. Thank you so much to the manager who directed us on what to do when we alerted him we had to leave due to a family emergency.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia D

Wonderlike gastehuis.

Pragtige gastehuis, vriendelike personeel, heerlike ontbyt. Onverbeterlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margreeth B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margreeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay in the spacious cottage, very private and relaxed.

The cottage is separate from the guesthouse itself, very private and comfortable. African style and wel-equipped. The service is great, also the community room is good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Dear Margreeth

Than you for the lovely review. We enjoyed having you stay with us.

We look forward to welcoming you again.

Kind regards
Winelands Villa Team

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Hendre H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste blyplek in Somerset-Wes.

Wonderlike blyplek. Die diens was ongelooflik, kamers baie mooi, groot en netjies. Ontbyt was ook baie lekker. Ons sal in die toekoms nêrens anders in Somerset-Wes bly. Vreeslik dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Dear Hendre

Thank you for the lovely review.

We look forward to welcoming you back.

Kind regards
Winelands Villa Team

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Desmond K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond K
Gesin met tieners

Wonderful experience.

It is always great to stay at Winelands Villa. Very friendly and professional staff. The rooms are exceptionally neat. Very close to Cape Town, Stellenbosch and other holiday places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Hi Desmond,

Thank you for the review and your continued support.

Winelands Villa Team.

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Bennie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie R
Gesin met tieners

Baie mooi en veilige plek, met 'n mooi uitsig.

Die persoon wat by ontvangs gewerk het met ons vertrek, het my tot gehelp om ander verblyf te soek vir later die week, en wou nie dat ek 'n arm en been betaal vir verblyf nie, dit was baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Dankie Ilze, ons sien uit om vir jou weer te sien. Winelands Villa Span

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Candice P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P
Gesin met klein kinders

Excellent, warm and friendly service.

Very neat and clean cottages. Beautiful garden as well with pool. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Hello Candice, thank you so much for the nice review and staying with us. We enjoyed having you and your family staying with us for the special occasion. Looking forward to welcome you again.
Kind regards, Winelands Villa Team

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Michellé F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michellé F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en vreeslike mooi uitsig oor Strand en Somerset-Wes.

Gerieflik, lekker, stil. Let wel dat daar geen DStv is nie, asook nie 'n kragopwekker nie. Maar meer as dit, geen verdere foute nie. Ongelooflike mooi uitsig van die see, reg langs die hoofweg op pad Strand/Stellenbosch toe. Was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Dear Michelle

Thank you for the lovely review. We do have DStv in the lounge area for sport and Open View in the rooms. We provide emergency lights for guests as well as Wi-Fi during load shedding.

We look forward to welcoming you back.

Kind regards,
Winelands Villa Team

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Yvonne N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N
Saam met vriende

I have no words.

I have no words, the place is beyond greatness its overflowing with beauty. I will definitely check in again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Thank you for your lovely review Yvonne. We look forward to welcoming you again. The Winelands Villa Team

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Carmen P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen P
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig en rustige area.

Dit was 'n lekker rustige atmosfeer. Eienaars en bestuurder baie behulpsaam. Kinders hul ook geniet by die swemarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Good day Carmen,

Thank you for taking the time to give us a review. We appreciate the feedback and enjoyed hosting your lovely family.

Kind regards,
The Winelands Villa Team

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Juandre B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Behulpsaam. Vriendelik. Netjies. Ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robert G
Enkelreisiger

Basic, but comfortable.

Everything I needed for my short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Winelands Villa Guesthouse & Cottages is gerieflike geleë soos mens in Somerset-Wes inkom. Dit maak die snelweg asook ander roetes na die omliggende areas maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M
Gesin met klein kinders

Gerieflike gastehuis.

Gerieflike gastehuis naby Somerset-Wes en Stellenbosch-wynplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn S
Saam met vriende

Well-deserved weekend.

Without a doubt one of the favourite accommodations we stayed in during my time! Upon arrival, we were warmly welcomed by Simba. The staff was extremely friendly, the continental breakfast was off the hook (appreciate this!) and the kitchen manager deserves a special thanks. We had two great evenings here, which obviously also added up to the experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea J
Enkelreisiger

Gerieflik en goed geleë

Personeel is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will visit again.

Friendly host, nice breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Besigheidsreis

Netjies en sentraal.

Dit was nice en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Perfek! Dankie!

Baie mooi, netjies en veilig. Die personeel was ook baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annele C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annele C
Enkelreisiger

Vriendelik, opreg, omgee.

Dit was waarlik ’n goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie Annele

Ons waardeer die gawe woorde en on sien uit om jou weer te sien.

Die Winelands Villa Span

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Ghadijah S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ghadijah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a lovely stay, however, extremely disappointed in the fact that we were told on arrival that the pool would be ready the next day, but even on the morning we had to leave. It was still not ready.

The person who assisted us on arrival said the filter needs to be replaced the next morning early, but it was and both myself and my husband love swimming so that kind of spoiled my birthday weekend for me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Thank you very much for the review.
The electrician did have a look at the pool and the pool pump needed to be changed, which is finalized.
The pool will be ready for you when you visit us again in November with your family and the temperature will be more pleasant than now during the winter.
Looking forward to seeing you soon.

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Jaco M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Besigheidsreis

Excelent ! kan sterk aanbeveel

Vir sake besoek of saam met familie, uitstekend. WIFI baie goed, Staff baie vriendelik met uitstekende diens. Gastehuis by mooi, netjies en skoon.met goeie atmosfeer. as ek n negatiewe punt sou moet noem sal dit die TV wees wat slegs n open view dekodeerder het. wat nie regtig kykgenot lewer nie.As daar multimedia box was wat Netflix en Showmax bied sou ek die gastehuis n volmaakte 10 uit 10 gee

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Søren D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Søren D
Enkelreisiger

The guesthouse is far away from everything and there is a lot of noise from the road.

The room ans service is fine. The breakfast is perfect, but the guesthouse is not situated as we expected. Nothing in walking distance.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die gastehuis is ver van alles af en daar is baie geraas van die pad af.

Die kamer en diens is goed. Die ontbyt is perfek, maar die gastehuis is nie geleë soos ons verwag het nie. Niks op loopafstand nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roxanne A
Enkelreisiger

It was a pleasant stay, safe, quiet and tranquil.

The villa is a good place to chill and relax and unwind. It is a bit far from good spots to visit if you do not have a car and then it may be a little pricey to Uber to different places. Otherwise it's a lovely place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dewald D
Gesin met klein kinders

Gemaklik maar kort aandag.

Baie mooi area in 'n gevestigde woonbuurt. Huis kort egter bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Good day Dewald,

Thank you so much for your feedback. You stayed with us in September 2019 and not 2020 so you will be happy to learn that we have made good use of the last year and lockdown to do some upgrades.

Kind regards,
The Winelands Villa Team

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Christie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christie D
Gesin met tieners

Bevredigend.

Pragtige gebou en baie vriendelike ontvangs. Ongelukkig word die binnekant van die kamers nie instand gehou nie en dis nogal teleurstellend. Sal dit aanbeveel, maar netheid van gronde en kamers binne beslis nie op standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Besigheidsreis

Baie goed.

Baie goed, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelike en gasvrye diens. Lekker geslaap en heerlik geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie, Ingrid!

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Bianca B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker stil wegkruipplek tussen al die gejaag.

Die plekkie is geskik vir enige reistipe. 'n Ontspanne atmosfeer is gewaarborg. Vriendelike personeel, baie gemaklik en baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie, Bianca!

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Elmarie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en personeel.

Ons is vriendelik ontvang deur Simba wat ons verblyf vir ons aangenaam gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie, Elmarie!

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Working On Fire (pty) Ltd N
Besigheidsreis

Pragtige plek.

Dankie, dit was heerlik, die plek is pragtig, diens uitstekend, verblyf was lekker. Ons voel dat die eienaar meer aandag aan haar kliënte kan gee en hul verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Thank you for your lovely review and thank you for providing such an incredible service to the surrounding communities!

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Angelique S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Besondere diens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Thank you, Angelique!

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Roxanne A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne A

It was a refreshing and blessed time.

The most warm and hospitable welcome. I felt right at home. No effort was spared and it warms my heart to recommend this place. God bless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Dear Roxanne,
Thank you very much for the nice review.
It was a pleasure to have you stay with us.

Looking forward to welcome you back

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Nicola C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning stay.

Fantastic hospitality, beautiful place and excellent service. Host was really welcoming ad all staff were super friendly and professional. Joseph was particularly amazing and it was a privilege to meet him. We were sad to say goodbye. We will definitely recommend this beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Thank you very much for the very nice review, Nicola. The privilege was ours.
Hopefully, we see you again in the near future. We are happy that you enjoyed Winelands Villa Guesthouse and Cottages.

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Jenny L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L
Enkelreisiger

Ek sal enige tyd die plek voorstel aan vriende en familie.

Ek het my verblyf ten volle geniet al was dit net vir besigheid. Die bespreking was maklik en die plek is glad nie moeilik om te vind nie. Ontvangs was uitstekend, en die eenheid was skoon en aangenaam. Ek sal definitief graag my gesin soontoe wil neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Baie dankie, Annelle!

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Hannelie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met vriende

Ligging perfek tov lughawe.

Kamer 7 het deur wat na tuin lei en ons kon heerlik buite sit en die Bolandse middag en aand geniet voor en na ons oorsese reis. Baie vriendelike en behulpsame staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel B
Saam met vriende

Heerlik en gemaklik.

Baie baie dankie vir die diens. Ons het heerlik gebly. Staff was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P
Enkelreisiger

Netjies, vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Winelands Villa Guesthouse het baie gawe en behulpsame personeel. Ontbyt is uit die boonste rakke en die kamers is netjies en groot. Ek het baie gehou van die feit dat die badkamer 'n stort en 'n bad het. Die gehalte is soortgelyk van die van 'n hotel. Ek was baie beïndruk, sal definitief hulle aanbeveel en sal ook vir seker self weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, veilig en goeie waarde.

Rustig en gepas vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Die verblyf, diens en personeel was uitstekend. Sal vir seker weer daar gaan bly wanneer ons afgaan Kaap toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd!

Winelands Villa het gevoel soos 'n Afrika-safari (sonder die wilde diere) breuk weg van die stadslewe. Die ontbyt area kyk uit op die see. Dis "relaxing" en beslis die moeite werd om lank te kuier. Ek raai almal aan om 'n draai te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die stilte geniet, en was fantasties.

Ons was by 'n geleentheid en kon eers middernag arriveer. Die vrou (ek dink haar naam is Lydia) wat ons teen daardie tyd ontvang het, al was dit so laat in die nag, was nog steeds baie aangenaam. Die Luxury room was netjies. Die tuin is pragtig. Net jammer ek kon nie die swembad geniet nie - daarvoor sal ek opmaak wanneer die warm dae kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ena G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Ek het gereël om na 19:00 te arriveer. Die persoon by ontvangs kon glad nie Afrikaans verstaan nie. Dit nadat Afrikaans spesifiek op LekkeSlaap se blad met inligting gemerk is. Daar was geen seep of shampoo in die kamer/badkamer nie. Die gordyne haak uit wanneer mens dit probeer toeskuif. Op die end bly die gordyn oop. Geen plek vir hakie nie en gordyn hang los, sonder om ingehaak te wees. Dit is vir my belangrik dat gordyne ordentlik moet kan toemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Dear Ena.
Thank you for the valued feedback. We have our soap and shampoo in dispensers in the bath room and when I checked the room today it is still there. I am German and arrived in South Africa 1995. Some of my employees and I are not fluent in Afrikaans, but so far that has not been a problem for our Afrikaans speaking guests. Looking forward to welcome you back.
Joerg

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Elize F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Personeel is van die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Thank you very much Elize. Nice words like yours is such a motivating factor for the manager and the employees.
It was a pleasure having you stay with us.
Looking forward to welcome you back.

Best regards
Joerg Streibing

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Dineo N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dineo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing Stay.

We really enjoyed our 4 night stay there. Simba was very accommodating as we checked in very late. He helped us to settle in the next say. The breakfast was great, we had a variety of a healthy meals. The guesthouse was very clean and located in a quiet place. We had to check out at 5am and Simba prepared fruit and yogurt for our breakfast. We definitely will be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zjak D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zjak D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en baie verras

Baie aangenaam verras met die ontvangs wat ons ontvang het en die netheid van die plek. Asook ons eerste keer in die kaap en was mooi gehelp met plekke van die Kaap is baie goed gelee. Ons verblyf was baie lekker en sal definitief weer gaan kuier en dit aan voorstel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Villa Guesthouse & Cottages se terugvoer

Beste Gas,

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het asook die omgewing. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon hê en ons sien daarna uit om julle weer binnekort terug te verwelkom.

Groete
Winelands Villa Gastehuis

Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Evert Van Vulpen H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert Van Vulpen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hearty breakfast, friendly people, professional, beautiful place.

We stayed for 6 nights. The manager is very professional and friendly. Luxurious and quiet. Booked 3 nights and added another 3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Stellenbosch-weg 59, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe71692dcb644164404a6700fc13adab2bce31b8dbed9aad337bf058f23b2d76913b5a0351c53b84baed768107f235c9b573d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 59 Old Stellenbosch Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.056259 18.830469