Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Villa Guesthouse & Cottages

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Stellenbosch-weg 59, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Winelands Villa Guesthouse bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na privaatheid, gerief en hartlike gasvryheid. Die gastehuis is naby die strand en verskeie wynroetes geleë.

Daar is 10 ruim kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort het. Daar is ook 3 selfsorg-eenhede. Die kamers en die selfsorg-eenhede is smaakvol versier en ingerig met koffie- en teemaakgeriewe, verwarmers, gratis WiFi en TV's. Die kamers word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot die wassery op die perseel.

Gaste is welkom om 'n drankie op die dek te geniet terwyl hulle die uitsig bewonder. Daar is ook 'n swembad wat omring word deur 'n pragtige tuin en goed versorgde grasperke. Die knus kaggel in die sitkamer sal die ergste winterkoue afweer. By Winelands Villa-gastehuis word gaste hartlik verwelkom en puik behandel.

Dié gastehuis lê in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë op 'n ongelooflike eiendom wat meer as 5 300m² beslaan. Die Winelands Villa-gastehuis is 20 minute se ry van die Kaapstad Internasionale Lughawe af, 40 km van die V&A Waterfront af en 20 km van Stellenbosch af. Die gastehuis bied maklike toegang tot verskeie wynroetes in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Winelands Villa Guesthouse & Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Ou Stellenbosch-weg 59, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Villa Guesthouse & Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Stellenbosch-weg 59, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe71692dcb644164404a6700fc13adab2bce31b8dbed9aad337bf058f23b2d76913b5a0351c53b84baed768107f235c9b573d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 59 Old Stellenbosch Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.056259 18.830469