Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wings Self-Catering Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Wings Self-Catering Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ricardo A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely go back.

We absolutely enjoyed our stay. Everything to our liking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina F
Saam met vriende

Mooi en prakties. Waarde vir geld.

Baie netjies en goed ingerig. Wasmasjien was 'n bonus. Baie voëls gesien en 'n rustige atmosfeer. Defnitief 'n lekker kuierplekkie. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weet nie waar om te begin nie.

Linda en Klaas, ons gaan elke langnaweek weg na verskillende plekke by die see. The Wings was sover die beste. Vriendelik onvang deur Linda en haar man, Klaas. Wooneenheid het alles in wat noding is en nog meer. Baie netjies en skoon. My vrou kan nie ophou praat van die lekker stort nie. Pragtige still plekkie die Suiderstrand. Lekker visgevang en net die natuurskoon geniet. Sal baie beslis weer kom kuier. Nogmaals baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelagh M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelagh M

Wonderful hospitality from the hosts, comfortable accommodation and a great place for birders.

Linda and Klaas were so friendly and put out seeds and fruit to attract the birds. We enjoyed a good close-up sighting of the Acacia Pied Barbet. They were helpful in giving us info about birding spots in the area. The accommodation was comfortable, clean, and well-appointed. Everything was perfect for our stay. Much appreciated. Thank you, Wings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig en als wat 'n mens nodig het in selfsorgakkommodasie. WiFi met tye nie beskikbaar nie maar dit kan oorgesien word. Ons het heerlik gebly. Dankie.

Love dat ons nie geweet het van loadshedding nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamilah A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamilah A
Gesin met tieners

Modern, luxury, very well equipped and comfortable.

We found Wings Self-Catering Apartment to be modern, comfortable and very well equipped. Even though it is attached to the main house, it is still private and safe. We received more than expected, even braai wood and blitz were supplied. Also, enjoyed bird watching from the wooden deck and the stroll on the beach. Definitely pleasant and relaxing stay. Would love to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wings Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Shamilah,
Thank you for the lovely review. We are very glad you enjoyed your stay with us and hope you will return soon.
Kind regards,
Linda and Klaas

Wings Self-Catering Apartment
Elizabeth D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Gesin met klein kinders

Unieke verblyf naby die see in die rustigheid van Suiderstrand se natuur. Hoogs aanbeveel!

Absoluut waarde vir geld en geen beurtkrag as bonus! Uitstekende netjiese geriewe en oopplan-kombuis ook baie goed toegerus met skottelgoedwasser en wasmasjien. Ruim leefarea en slaapkamers met goeie matrasse en teëlvloere vir maklike skoonmaak. See-uitsig vanaf tweede slaapkamer en badkamer. Badkamers gerieflik met heerlike groot bad vir die kleingoed en die gas geysers sorg dat daar altyd genoeg warm is. Braaigeriewe op die stoep is goed beskerm teen die wind en werk goed. Baie dankie Linda en Klaas, vir jul vriendelike en hulpvaardige gasvryheid en ekstra toegewings. Ons sal definitief weer by Wings kom wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Dis beslis een vir die boeke. Ek sal enigetyd weer daar boek. Netjies, skoon en ruim. Baie beslis waarde vir geld. Ekt my vêrkyker daar vergeet en Linda en Klaas het dieselfde dag nog my gekontak en vir my gekoerier. Dankie julle vir 'n regte gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wings Self-Catering Apartment se terugvoer

Dankie Jaco, bly ons kon julle kosbare goed terug besorg en bly julle het julle tyd hier geniet.

Wings Self-Catering Apartment
Anthea S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic and very relaxing.

Had a great stay. The place was amazing. All the amenities were very good. Hospitality was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda R
Saam met vriende

Comfortable accommodation, scenic environment.

Enjoyed nature in a comfortable setting. Hostess friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Koos C
Gesin met klein kinders

Natuurryke, netjiese en wel uitgedinkte woning.

Die woning is baie goed ingerig met alles wat 'n mens benodig (tot 'n skottelgoedwasser) en klein items, soos voetbesems by die trappe om sand te keer in die huis. Die stoep is lekker beskut teen die wind, ons het sterk wind gehad en niks gevoel op die stoep nie. Die omgewing is ook vreeslik mooi met lekker baie voëls, wat ook strategies gelok word na die stoep se uitkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met vriende

Prakties en gemaklik.

Suiderstrand altyd waarde vir geld. Hoogs aanbeveel, veral ook vir langer kuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys J
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker.

Uiters netjies, nuut en skoon. Die eienaars was verskriklik hulpvaardig en vriendelik. Sal enigetyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met tieners

Rustige en veilige kuier.

Ons het heerlik gekuier by Wings Sels-catering Apartment. Alles wat jy nodig het met ten volle toegeruste kombuis het ons kort verblyf net meer aangenaam gemaak. See-uitsig vanuit die tweede slaapkamer en kaggel vir die koue winters. Baie dankie Linda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wings Self-Catering Apartment se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Wings Self-Catering Apartment
Dan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan H
Enkelreisiger

Fantastic.

Good getaway, good fishing, good exploring, good nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wings Self-Catering Apartment se terugvoer

Thanks Dan. Very glad you enjoyed your stay.

Wings Self-Catering Apartment
Tristano C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tristano C
Gesin met klein kinders

Very comfortable, neat and peaceful.

Everything was good. Boma will make a excellent addition to wings and maybe replace the fireplace on stoop with a woodburning jacuzzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wings Self-Catering Apartment se terugvoer

Thank you for your very positive feedback - we will take your suggestion of a boma into serious consideration.

Wings Self-Catering Apartment
Francois Rudolf F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois Rudolf F
Saam met vriende

Het dit basies net as slaapplek gebruik, maar dit was baie lekker.

Was op 'n visvangnaweek, so het slegs daar geslaap. Was baie lekker en sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolien D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien D

Besonderse verblyfplekkie.

Ons het dit baie geniet om by Wings te bly. Het vreeslik lekker gekuier! Plekkie is goed ingerig, met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek see toe. Ons sal beslis weer kom kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ontspanning en rustigheid.

Ons was mal oor die voëls en het dit so baie geniet om hulle te voer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olaf D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige wegbreek.

Baie dankie dat julle die pragtige, netjiese plek met ons gedeel het. Ons het lekker gekuier en sal beslis weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenobia E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenobia E
Saam met vriende

Very nice, tranquil and neat accommodation.

This is home away from home. The unit is fully equipped with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herholdt J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herholdt J
Gesin met klein kinders

Suiderstrand, my liewe land, wat 'n lekker verrassing!

Uitstekende geriewe. Hoë plafonne, teëlvloere, sal kan koud raak, het nie binne vuurherd getoets nie, maar beperkte spasie om dit te kan geniet in aparte hoekie van die leefarea. Regtig, netjiese, ruim vertrekke en alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike kuier. 1ste klas kombuistebehore. Braaigeriewe op stoep werk goed. See-uitsig vanuit kinderkamer en vanuit badkamer maar geen uitsig vanuit hoofslaapkamer. Hier sal ons weer kom afskakel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay. Accommodation spotless and comfortable. Very friendly hosts.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Gesin met tieners

Voëlkyk-paradys!

Met ons aankoms by Wings het ons reeds geweet, hier gaan ons lekker rus! Ons is gegroet deur die pragtigste natuurlewe en dit op ons voorstoep! Die eenheid is baie netjies en daar skort net mooi niks. Die skottelgoedwasser en wasmasjien is 'n reuse bonus! Die stoep is lieflik en wanneer ons nie iewers op 'n uitstappie was nie, het ons voëls gekyk. 'n Moet vir enige natuurliefhebber en 'n voëlkykersparadys. Dankie, Linda en Klaas, ons sal altyd weer terugkom. Dit was baie naby aan perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V
Gesin met klein kinders

Netjiese plekkie!

Baie geniet! Stil en rustig daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and spacious and neat.

Excellent accommodation, quiet and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
L. G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
L. G
Saam met vriende

Ideaal om van die stad se gedruis te ontsnap.

Die verblyf is gerieflik, ruim, skoon en netjies met kwaliteit kombuistoerusting vir jou gebruik. Die gasgeiser verseker dat daar genoeg warm water vir almal is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre N
Gesin met tieners

Absoluut die moeite werd.

Wonderlike verblyf in 'n pragtige, rustige omgewing, beslis 'n plek waar ons weer sal tuisgaan. Baie dinge rondom die area om te doen, of net rustig langs die strand gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R319 Erf 359, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuLiSHdejmV9Q2jHtoFDDKXhaCXLgJPQCsmPQTyMumoK1iDffGN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 R319 Erf 359 Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.812957548335 19.960301343586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem