Port Elizabeth Akkommodasie by Winkleperry | LekkeSlaap
+12
+12

Winkleperry

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Periwinkle-laan 3, Schoenmakerskop, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Winkleperry in Periwinkle-laand bied bied selfsorgverblyf in Schoenmakerskop naby Port Elizabeth. Dié kusdorpie is 11,6 km van die dorp en winkels af.

Dié eenheid is op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang, 1 en suite-slaapkamer en nog 'n badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bal-en-kloupootbad. Die oopplan-kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster.

Die sitarea langsaan het 2 banke en 'n TV. Die sitarea lei na 'n tuin met braaigeriewe, 'n bank en 2 dekstoele. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Gaste kan die rotsagtige strande besoek wat lekke privaat areas bied, of visvang van die rotse af. Daar is 3 staproetes, die pragtige Sacramento-voetslaanpad wat 4 km langs die strand na Sadiniabaai strek, die fynbosstaproete van 7 km wat langs die kusfynbos strek en die eklektiese Retha's Trail wat slegs 2 km lank is, maar oulike besienswaardighede het.

Daar is ander lekker paaie al langs die krans en agter die huis ook. Party paaie is ideaal vir bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Winkleperry sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Winkleperry
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Periwinkle-laan 3, Schoenmakerskop, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Winkleperry het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Periwinkle-laan 3, Schoenmakerskop, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb28a42d5e874f68878a4593e8d3ffa211413ccfdc39f4e0450f1171e8e049ccb98dbda51dabe5fd04925dc307644bd8ebca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3 Periwinkle Lane Schoenmakerskop 6065 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0425234 25.5492262
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za