20% af Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Jan 2020 tot 31 Des 2020.
Winterstrand Akkommodasie by Winterstrand Holiday Flat | LekkeSlaap
+7
+7

Winterstrand Holiday Flat

5 resensies
Selfsorg
  • Naweekaanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R790 R632 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan 135, Winterstrand, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Winterstrand, 'n vakansiewoonstel wat aan die eienaars se huis geheg is, is geleë in die klein stranddorpie, Winterstrand. Die eiendom bied 180°-uitsigte oor die see en is slegs sowat 300 m van die strand af.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel is volledig toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 4 mense. Dis gemeubileer met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en daar is veilige parkeerplek vir die motor. Die woonstel is slegs sowat 10 km van die Oos-Londen Lughawe en 12 km van die plaaslike winkelsentrum af.

Slaapplek

’n Bespreking by Winterstrand Holiday Flat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Winterstrand Holiday Flat
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Munro-rylaan 135, Winterstrand, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Winterstrand Holiday Flat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R790
Vanaf R632
per nag (plek vir 4)
was R790
Vanaf R632
per nag (plek vir 4)
was R790
Vanaf R632
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan 135, Winterstrand, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NWJkMDEzLWExNjktNGYxOC1iZDE4LTI0OTdjODgwMjY0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R790, nou Vanaf R632  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 135 Munro Drive Winterstrand 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.093871815339 27.789878100157
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za