Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winton Gasteplaas

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Winton Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, natuur, stilte, rustigheid.

Die stilte van die plek is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette D
Gesin met tieners

Stil en rustig met baie karakter.

Ons het Winton baie geniet! Mooi, skoon en met baie karakter. Gasvrye mense wat sommer die vuurtjie vir ons gepak het en vars melk in die yskas gesit het. Baie dankie, ons sal beslis weer kom en langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winton Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie, Ninette. Ons sien uit om julle weer te ontvang! Mooiste wense!

Winton Gasteplaas
Hendrik K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Gesin met tieners

Oornag op pad na Namakwaland.

Lekker plekkie in die veld! Heerlike kos en vriendelike mense!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Ons het die tyd baie geniet by Winton. Die gasvryheid van die mens van die Kalahari is onbeskryflik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinart B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinart B
Saam met vriende

Rustige plaasomgewing.

Doodstil, lekker warm!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Enkelreisiger

Rustig, stil, netjies en vriendelik

Ek en my twee Scotties het vreeslik lekker gebly op Winton. Die huis was goed toegerus en baie netjies. Die braai-area was 'n lekker bederf en ons het vir ure gesit en ontspan voor die vuur terwyl ons luister na die naggeluide! Die sterre was ongelooflik! Koos en Susan is ook baie vriendelik en behulpsaam! Ek het my kar se ligte aan vergeet en kon glad nie eens my kar oopsluit nie, maar hulle het my vinnig gehelp. En 'n paar toertjies geleer! Ek beveel Winton beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fd J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fd J
Gesin met klein kinders

Baie ontspanne en 'n wonderlike uitkom uit die stad.

Het lekker gebraai en saam kinders tyd spandeer in veld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste van alles.

Mens kan skaars glo wat die Van Zyls op hierdie afgeleë plek met 'n 100 jaar oue huisie reggekry het. Daar is geen pretensie van luukse nie, maar alles werk soos dit moet werk. Die buitekant lyk oorspronklik, maar binne is dit ruim en verrassend modern, met die geriewe wat 'n besoeker aan die Kalahari nodig het. Kan dit nie sterk genoeg aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet T
Gesin met tieners

Warm en gasvry.

Ware Khalahari-gasvryheid. Dit voel asof jy by verlangse familie kuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allen R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen R
Besigheidsreis

Alles wat 'n mens nodig het.

Mooi netjies en skoon. Alles in die huis om ook met 'n familie te reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was besonders lekker.

Dit is 'n pragtige plek met baie gasvryheid en ook privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aN7jxh5IpbyHLueudLr8wmgeLtG9QI60EmW03G2ttrk8cTp8W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 D3332 Winton 8463 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.496786160002 22.628308992056