Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wisteria Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Wisteria Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cornelia F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige blyplek.

Baie netjiese en skoon plekkie. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Die melk, tee en koffie was 'n groot pluspunt. Daar was ook vir ons vrugte uitgesit. Lekker huislik gewees. Omgewing is ook lekker stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Thank you for choosing to stay at our cottage. It was lovely to meet you both and we look forward to a possible visit to your area!

Wisteria Cottage
Fransie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie P
Besigheidsreis

Baie lekker plekkie. Sal teruggaan.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Lovely to meet you! So pleased you enjoyed your stay!

Wisteria Cottage
Linda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie rustige netjiese plek. Baie behulpsame vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

So pleased you enjoyed staying in our cottage!

Wisteria Cottage
Lorayne E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorayne E
Saam met vriende

Comfortable.

It was a pleasant and enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Hope you enjoyed the wedding! Thank you for staying with us!

Wisteria Cottage
Iw D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iw D
Saam met vriende

Stil, netjies en lekker kuier in Haenertsburg.

Ek en my suster het 'n "road trip" gedoen Kruger toe. Seker maar die eerste keer wat ons so iets doen in 20 jaar. Ons wou net in Haenertsburg oorbly om die eerste dag se ry bietjie korter te maak. Wisteria Cottage was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

How special to do a road trip. So pleased you enjoyed your stopover with us!

Wisteria Cottage
Saskia G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia G
Saam met vriende

Perfect stopover, Red Plate restaurant was excellent.

Superb, good position, clean and comfortable. Safe parking, friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Lovely to meet you! So pleased you enjoyed your stay!

Wisteria Cottage
Lucelle D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Cottage is gorgeous and real value for money. Could not ask for friendlier hosts as they made us feel at home from the moment we arrived.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Wonderful to meet you both, lovely guests to have!!

Wisteria Cottage
Pauline D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D
Saam met vriende

Rustig, netjies, gerieflik.

Ons het as vriendinne 'n wegbreek saam geniet. Die akkommodasie by Wisteria Cottage was lieflik. Skoon en netjies, 'n rustige area wat stapafstand is van die dorp. Ons gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan die verblyf werklik aanbeveel. Ons het ons verblyf en kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Delightful guests to have!!

Wisteria Cottage
Hendrik V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, alles wat nodig is.

Gasstofie vir loadshedding. Alles wat nodig is. Enigste negatiewe kan wees dat daar nie 'n TV is nie as kinders saam is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedrich V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, klein akkommodasie in Haenertsburg met die vriendelikste gashere ooit.

Moes weens siekte van familielid 1000 km jaag, en kon eers 4 nm bespreek, en die dame kon nie genoeg doen om ons te help nie, al het ons in die donker daar aangekom. Wou weer hierdie naweek bespreek op pad Namakwaland toe, maar reeds vol bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

What a pleasure to have you as guests. Hopefully, you can now enjoy the trip you missed out on earlier
So sorry we were fully booked when you came past this time.

Wisteria Cottage
Lizette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Weens omstandighede moes ons vroeër inklok en hulle was baie tegemoedkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Gesin met klein kinders

Just a fabulous stay, thank you so much. A perfect stay to the end of our holiday.

Lovely — jusy lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

A delightful family to have stayed. Hope to see you visit our area again.

Wisteria Cottage
Delmarie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie K
Gesin met klein kinders

'n Lieflike oornag gehad.

Ons kon ongelukkig slegs oorslaap in Haernetsburg en Wisteria was 'n lieflike plekkie. Ons sal langer in Haernetsburg wil oorbly volgende keer omdat daar heelwat te doen is in die omgewing en Haernetsburg is 'n lieflike dorpie om Magoebaskloof van af te verken. Ons sal definitief weer in Wisteria bly. Baie gemaklik en groot. Wisteria is ook verder weg van die besige Magoebaskloof-pad en is dus stiller. Ons het lekker vars melk en vrugte gekry. Gawe eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

What lovely guests to have stayed in our cottage. We look forward to having you back in Haenertsburg.
Blessings
Lesley

Wisteria Cottage
Louis B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n skilderagtige dorpie.

'n Wonderlike gasvrou, Lesley!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Wonderful guests to have stayed. Lovely to meet you and your delightful family. Hope to see you again.

Wisteria Cottage
Melanie W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Besigheidsreis

Baie skoon, gerieflik en gemaklik.

Die woonstel is met sorg voorberei. Alles is skoon en netjies. Ons was hartlik verwelkom al het ons op kort kennisgewing bespreek. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Quiet and easy guests. Lovely to meet you.

Wisteria Cottage
Johan N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename gasheer en gasvrou. Sal weer daar oorslaap as dit moet.

Baie netjiese plekkie. Alles wat jy wil hê, is bskikbaar in die oornag tuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Lovely guests to have. Thank you for staying at our cottage and hope to see you again.

Wisteria Cottage
Ian M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant room with friendly hosts.

Nice and quiet location at the top of town. Nice sized room and bathroom. Parking could be more secure but otherwise all good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Thank you so much Ian for supporting Wisteria Cottage.
Blessings
Lesley

Wisteria Cottage
Magda F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie netjiese, goed toegeruste eenheid.

Ons het net oornag, maar dis 'n gerieflike eenheid om 'n langer tydperk ook daar te bly. Ons gasvrou, Lisley, het ons ook baie welkom laat voel. Ons sal Wisteria beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Lovely to have met you, thank you for booking our cottage. Blessings Lesley

Wisteria Cottage
Nico V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Enkelreisiger

Vriendelik, netjies en maklik om toegang te verkry.

Slegs vir oorslaap op pad gebruik. Was perfek vir die 1 nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Thank you for booking our cottage Nico. Lovely to meet you. Blessings Lesley

Wisteria Cottage
Dee S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en skoon.

Beter om met gesinslede te deel, aangesien mens deur die badkamer na die ander slaapkamer moet loop wat privaatheid belemmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Thank you for staying in our cottage Dee. You are so correct, the cottage Is designed more for a family. Blessings Lesley

Wisteria Cottage
Elize H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Gesin met tieners

Pragtige plek.

Plek was gerieflik ingerig, selfs vir loadshedding. Skoon en netjies en Lesley was 'n vriendelike, hartlike gasvrou. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Lovely guests to have stay in our Cottage.
Thank you for leaving it so clean.

Wisteria Cottage
Vanessa I - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa I
Enkelreisiger

It is a beautiful cottage and very well priced, with hosts that make you feel welcome.

It was a lovely stay and we will certainly be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

So pleased you enjoyed your stay. we look forward to having you visit us again!

Wisteria Cottage
Michael C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved staying here and found our hosts to be friendly and helpful.

We would have loved to have had an opportunity to sit in the sun if we had stayed for the reserved two days and had access to a washing line.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

So sorry your stay was cut short. We loved having you stay!
There is access to the washing line.

Wisteria Cottage
Pikkie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Leslie en Lindsy. Die woorstel is netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dadelik tuis gevoel.

Die gasvrou was baie behulpsaam. Die oomblik toe sy sien dat daar baie bagasie in ons motors was (want ons het my seun help trek) het hulle dadelik die ekstra moeite gedoen om ons motors veilig agter hekke te parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

It was wonderful to meet such a lovely family. Do come again when you visit your son.
Blessings,
Lesley

Wisteria Cottage
Léchantell F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Léchantell F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was net 'n wonderlike tuis gevoel.

Was 'n lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Thank you for choosing to stay at Wisteria Cottage!
We hope the hockey game was successful.

Wisteria Cottage
Nelia W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, friendly hosts. Very clean.

Only stayed one night but would like to spend more time. Will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Lovely to meet you both and look forward to seeing you the next time you come our way!!
Blessings
Lesley

Wisteria Cottage
Enid S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons is hartlik ontvang deur die gasvrou. 5 nagte later groet ons met 'n swaar hart. Baie dankie vir 'n rustige, veilige, netjiese blyplek. Ek kan regtig niks fout vind nie. Ons siele het gerus in hierdie pragtige plek. Nogmaals dankie Lindsay en Lesley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Having Elna and Frikkie were like having long lost friends visit! Thank you for choosing our cottage and we look forward to welcoming you back again sometime soon!
Blessings,
Lindsay and Lesley

Wisteria Cottage
Sheila R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheila R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts, spacious,well-equipped, clean cottage.

We enjoyed our stay and Wisteria Cottage is nicely located at the top of the village. The cottage was comfortable, spacious enough clean and well-equipped with good quality kitchen facilities. The Tattersalls were friendly hosts and made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

It was such a pleasure to have the Richards to stay at our cottage and to discover we have mutual friends. Hope to have you visit us again.

Wisteria Cottage
Cornelia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage is very neat, clean and spacious and our hosts were super friendly and helpful.

The cottage's location is central and close to all tourist attractions. The main street is within walking distance. We will be back for sure!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die kothuis is baie netjies, skoon en ruim en ons gashere was super vriendelik en behulpsaam.

Die kothuis se ligging is sentraal en naby alle toeriste-aantreklikhede. Die hoofstraat is loopafstand. Ons sal sekerlik terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

What lovely guests to have stayed, we look forward to welcoming you back soon!

Wisteria Cottage
Jaco V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie vriendelike gasvrou. Netjiese, skoon en gerieflike plekkie. Goeie basis om vanaf te reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Very quiet and friendly guests - it was a pleasure to have you stay.

Wisteria Cottage
Tokkie T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die cottage is baie skoon en netjies en die omgewing is baie mooi en veilig

Beveel aan dat hulle dalk 'n nuwer TV installeer met DStv, slegs SABC-kanale beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Lovely to meet you both and have you stay in our cottage.
Thank you for your recommendation we have taken note.

Warm regards,
Lesley

Wisteria Cottage
Dirk E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Baie dankie vir die ekstra moeite wat julle in die cottage doen. Ons het baie lekker gebly en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

It was lovely to meet you and to have your Mother visit in the cottage over the weekend.
We look forward to having you return in the future.

Wisteria Cottage
Jaco P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Enkelreisiger

'n Pragtige verblyfplek in 'n pragtige dorpie.

Wisteria Cottage bied fantastiese verblyf in 'n pragtige dorpie. Beslis waarde vir geld. Baie dankie aan Lindsey en Lesley vir 'n vriendelike verwelkoming en vriendelike afskeid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

Dear Jaco,

Thank you so much for your kind review, we are so pleased you enjoyed your stay with us!

Do visit us again!

Regards,
Wisteria Cottage

Wisteria Cottage
Pieter S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Lesley het ons ontvang met 'n glimlag en 'n hartlike verwelkoming. Ons het lekker geslaap en gebly in haar eenheid. Definitief waarde vir jou geld. Ons sal weer daar oornag, vir seker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

We are so pleased you enjoyed your stay at our cottage and look forward to having you again in the future.

Wisteria Cottage
Johann A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uiters netjiese, ruim en goed toegeruste woonstel.

Die woonstel is aan die kant van die dorp en dus in 'n rustige omgewing. Die ontvangs was hartlik en die diens flink en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

It was lovely to meet you and have you stay in our cottage. Do come again.

Wisteria Cottage
Jo B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en volledig toegerus.

Ruim kamer met alles wat jy nodig het vir 'n oornag of langer verblyf. Ietsie klein soos die beskuit pakkie maak dit besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, baie dankie.

Baie netjies en skoon, baie vriendelike ontvangs en 'n pragtige plek. Sal beslis weer daar oorbly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

What a pleasure to have Martin and family stay at our cottage. So pleased they could come to Haenertsburg after so many years and enjoy our little village once again.

Wisteria Cottage
Steyn V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V
Enkelreisiger

Baie netjies en met alles wat nodig is.

Baie oulike verblyf in Haenertsburg. Baie stil en mens kan lekker uitrus. Verblyf is baie netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

It was lovely to have Steyn stay in the cottage, a quiet guest and left the place as if he had not been there. Come and visit again Steyn.

Wisteria Cottage
Marlene P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies en baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly in die skoon en gerieflike cottage. Goed geleë, naby vele besienswaardighede. Pragtige dorpie met die mooiste uitsig vanaf die begrafplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

We are so pleased you enjoyed your stay in our cottage. Thank you for choosing Wisteria Cottage for your getaway destination.

Wisteria Cottage
Madelien L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reisgenot.

Stil, rustig, skoon en veilig als wat 'n reisiger nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altea P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Opregte mense wat omgee. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

What lovely guests to have stay and meet!! We look forward to having you visit us again!!

Wisteria Cottage
Marika G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en stil.

Dis 'n baie lekker plek as jy wil wegbreek van stad se besigheid. Rustig en asemrowend. Baie mooi plekkies om te gaan verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

What a pleasure to have you stay at our cottage and getting to meet you both. So pleased you enjoyed your stay and our special little village! Do come again!

Wisteria Cottage
Willem G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en vriendelik. Algemene kommentaar - "Bo verwagting in alle opsigte"

Ons is met ope arms en vriendelikheid ontvang en so deurgaans deur die eienaars behandel. Ons het byna soos deel van die familie gevoel. Het die verblyf besonder netjies, skoon en goed toegerus gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

It is always such a pleasure to welcome guests like yourselves. Please do come again to visit our lovely little Village and renew our friendship.

Wisteria Cottage
Tertius V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring.

Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad vir 'n langnaweek. Lesley is 'n uitstekende gasvrou en ons het die verblyf baie bevredigend gevind. Die Cottage sit hoog op teen die bult en die uitsig van daar oor die vallei is pragtig. Gaan beslis terug want daar is nog baie wat ons graag wil sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

What lovely guests to have and get to know! We look forward to having them stay at another opportunity!

Wisteria Cottage
Freddie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het werklik uitgerus!

Die 4 dae by Wisteria was werklik die RUS wat ons nodig gehad het. Ons het dit werklik geniet en kon ten volle ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

So pleased you enjoyed your stay and managed to have a good rest. It was lovely to meet you and look forward to having you visit again.

Wisteria Cottage
Alita V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld en vriendelike gasvrou!

Ek en my man het een aand in Junie 2017 by Wisteria Cottage oorgeslaap en ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik gewees. Die woonstel was baie ruim, skoon, netjiese en goed geleë. Ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

It was lovely to meet you and have you stay in our cottage - we look forward to having you stay with us again!

Wisteria Cottage
Nella M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en aangenaam.

Ons het heerik in Wisteria Cottage gebly. Net jammer ons kon nie die gasheer en gasvrou ontmoet nie, maar dalk op 'n volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

So sorry we could not be there in person to welcome and meet you - but delighted that our neighbour could do so for us! We look forward to having you visit us again!

Wisteria Cottage
Liane V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane V
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was 'n mooi plek, verskriklik verwelkomend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

It was lovely to meet you. Please visit again.

Wisteria Cottage
Paul V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en aangenaam, vriendelike ontvangs!

Netjies, skoon, goed toegerus, vriendelike ontvangs, goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

It was lovely to meet you. Thank you for staying at our cottage!

Wisteria Cottage
Graham L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, pleasant cottage.

Comfortable, clean and well-equipped accommodation with a friendly welcome. We hope to return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wisteria Cottage se terugvoer

I look forward to having you visit again - thank you for choosing our cottage for the weekend!

Wisteria Cottage
Moneelwa M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moneelwa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay.

The place was clean, neat and tidy. We were welcomed warmly and it seemed as if we knew them for a long time. We were orientated and our stay was a pleasant one. I will always go back to Wisteria if i need to rest. The area is quiet, very conducive for having a break away from home. We revived our marriage vows and it was our mini honey moon. God bless you all and have a blessed wonderful festive season, Merry Christmas and Prosperous New Year. Happy 2017.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
André K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aangename verblyf met vriendelike en behulpsame gasvrou. Lekker groot yskas is 'n groot plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend, uniek en vol rustigheid!

Dankie vir die vriendelike ontvangs, dit het gevoel asof ek by geliefde vriende aangeklop het wat dadelik vir my 'n eie woonplekkie aangebied het wat rustigheid uitstraal in die hart van die blomryke Haenertsburg. Ons het 'n troue bygewoon en slegs 1 aand oorgeslaap, maar dit het soos 'n langnaweek vol rus en vrede gevoel. Baie dankie vir die uitstaande diens en verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en ruim.

Baie vriendelike, behulpsame eienaars. Rolstoelvriendelik met hulp. Badkamer nie geskik vir parapleeg nie, maar rolstoelgebruikers kan met hulp die stort gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie gerieflik gebly en het die gasvryheid van Lesley waardeer.

Netjiese kamer, skoon linne en handdoeke, alle geriewe was beskikbaar en in werkende toestand. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is stapafstand van die hoofstraat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie, baie mooi en goed toegerus.

Baie goeie plekkie net om weg te breek van die besige stadslewe. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en te reël waar ons ekstra nodig gehad het. Sal nie twee keer dink om die plekkie weer te boek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, veilig, goeie uitsig oor pragtige natuurskoon net 'n paar meter se stap ver. Netjiese verblyf met alles wat nodig is.

Mooi dorpie om te ontspan, weg te kom van die alledaagse roetine en gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay in a wonderful part of our country.

We really enjoyed our time at Wisteria Cottage - it's a great place to stay and we loved Haenertsburg and Magoebaskloof with its beautiful landscapes and friendly people. We'd love to come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekverblyf op sy beste!

Die kothuis is ten volle selfsorg. Die gasvrou het ook gesorg vir vars melk, koffie, tee, suiker en beskuit. Daai ekstratjies word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 22, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNzhmN2MzLWQ2NGYtNGFiOC05MzJhLWRmYzFjMTA4YzM1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 22 Kantoor Street Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.948243375477 29.939820170403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem