LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wisteria | LekkeSlaap
+23

Wisteria

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 26, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Wisteria is 'n pragtige en ruim selfsorgwoonstel in Graskop met 'n uitsig oor die lieflike grasvelde en op God's Window se berge.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, hoekbad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met basiese selfsorggeriewe soos 'n tweeplaatstofie, oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet.

Die kombuis lei na die leefarea met 2 enkelbeddens en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n houtdek met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Wisteria sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Wisteria
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Oorwinningstraat 26, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Wisteria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 26, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16cf302145224922189b04e23e0d2d1ae6830fd3d155903c5e07718888639c5c812ef482f1617d04767ad98e48bf8cf2174f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 26 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.92477309212 30.843190228036
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem