LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Witfontein Plaas Gastehuis | LekkeSlaap
+49

Witfontein Plaas Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Witfontein Plaas Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ben L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede

Baie skoon en netjies.

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Dit was goed om julle te ontmoet, mede-Karoobewoners! Vrede vir julle!

Witfontein Plaas Gastehuis
Ivan D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan D

Wonderful. Great place, host are amazing, value for money and so much rest for our souls. Was truly life giving.

Lorraine and Guillau are the best host we have ever had. They are friendly, helpful, diligent and made our stay confortable, easy and enjoyable. The place was clean and comfortable. The evening sky is amazing and to watch the moon and sky through the telescope was truly magnificent. This is such value for money. Our souls managed to get so much rest and the peace and quite of the Karoo. We will certainly return to this place when we have an opportunity. Loved it. 5 days were way too short.

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Thank you so much, Ivan and family, for your appreciation and kind words. We absolutely enjoyed having you here on the farm.

Witfontein Plaas Gastehuis
Laura L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura L

Uitstekende gasheer en gasvrou.

'n Besonderse belewenis van die Karoo!

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Ons het julle as Nederlanders besonder geniet. Dit was 'n voorreg om julle op ons plaas te hê.
Dankie dat julle by ons kom bly het. Geniet Suid-Afrika!

Witfontein Plaas Gastehuis
Andre D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ervaring was fantasties gewees! Sal definitief weer gaan kuier.

Die gasvryheid was die beste!

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Dankie dat jy jul tevredenheid deel, dit maak dit vir ons lekker om ons stukkie Karoo met mense soos julle te deel.

Witfontein Plaas Gastehuis
Jaco L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

’n Oase in ’n baie droë plek.

Uiters netjiese blyplek. Pragtig na gekyk en stil en rustig omgewing. Gasheer en gasvrou sout van die aarde mense.

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie, Jaco, Ons is bly julle het tuis gevoel en die Karoo se rustigheid geniet.

Witfontein Plaas Gastehuis
Jo-anne D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Open skies

Open plains, escape from the city, clear skies at night

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Pleased you enjoyed taking awesome night shot photos on Witfontein

Witfontein Plaas Gastehuis
Adriaan V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met vriende

Heerlike kuier in die Karoo gehad.

Uitstekende waarde vir geld. Sal dit beslis vir ander aanbeveel.

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Dit was baie lekker om julle hier te hê en is bly die huis was gerieflik vir julle na die koue dag op jul motorfietse. Baie dankie vir jul waardering.

Witfontein Plaas Gastehuis
Johan M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome stilte en na aan die natuur.

Ons het donker aangekom en moes weer vroeg verkas, maar ons ondervinding was net positief. Pragtige sterre en heerlike vars water. Die plaasatmosfeer laat mens terugkeer aarde toe. Ons het heerlik gebly, dankie.

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Ja, ons het mekaar baie kort gesien, maar dankie vir die lekker gesels in die tyd. Hoop julle toekomsplanne werk goed uit vir julle.

Witfontein Plaas Gastehuis
Linki B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linki B
Gesin met klein kinders

Luuks en afgerond.

Ons was aangenaam verras met die pragtige dekor en baie netjiese en nuwe geriewe. Sal beslis aanbeveel! Lorraine is 'n wonderlike gasvrou.

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Dankbaar dat Witfontein gastehuis julle verras het na julle lang dag oppad. Julle tevredenheid word baie waardeer. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en te gesels. Geniet julle lewe daar in Skotland.

Witfontein Plaas Gastehuis
Christine V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Absoluut heerlik in 'n rustige omgewing!

Lorraine was baie gasvry en het seker gemaak dat ons gemaklik was. Ons het lekker gekuier by die gastehuis in die Karoo. Alles was skoon en netjies. Ek sal beslis weer hier kuier!

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Dankie, Christine, dat julle Witfontein deel van julle vakansie gemaak het! Dit sal heerlik wees om julle weer hier te hê uit Centurion!

Witfontein Plaas Gastehuis
Ig F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ig F
Saam met vriende

Lekker rustig en ontspanne.

Ongelukkig vas ons net 'n baie kort rukkie daar - laat arriveer en vroeg vertrek. Dus kon ons nie die meeste uit die besoek maak nie en sal beslis moet teruggaan vir 'n langer tyd. Geriewe is goed en die ontvangs was gasvry en hartlik.

Marina L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek!

Baie lekker gebly en Lorraine is 'n verskriklike oulike gasvrou. Sal weer 'n draai daar gaan maak! Netjiese plaas!

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Ons is bly ons kon julle akkommodeer en waardeer julle tevredenheid. Ons sien uit om julle weer te ontvang!

Witfontein Plaas Gastehuis
Elsade K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsade K
Gesin met tieners

Heerlik gekuier, baie gasvrye mense.

Ons het vreeslik lekker gekuier en ons is mal oor Karoo. Witfontein Gastehuis het aan als voldoen.

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie, Elsade, dit was lekker om julle bietjie rond te wys na die antieke geskiedenis op die plaas!

Witfontein Plaas Gastehuis
Gerda S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing met heerlike, gerieflike en silwerskoon plaashuis.

Lorraine baie dankie vir 'n heerlike, gerieflike, smaakvolle en skoon gastehuis. Dit was heerlik om daar te oornag en ons het die eerste aand van ons vakansie baie lekker gekuier. Julle plekkie is regtig baie mooi, met alles wat nodig is. Ons sou graag nog 'n aand of 2 wou oorslaap, maar miskien is daar 'n volgende keer. Julle tuin met die pragtige groen gras was 'n lafenis!

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie dat julle jul kosbare vakansietyd by ons oornag het. Ons waardeer julle insette.

Witfontein Plaas Gastehuis
Louis A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne in die Karoo.

Baie dankie vir fantastiese gasvryheid en uiters gemaklike verblyf.

Martin K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin K
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en diens. Verblyf was in goeie toestand, smaakvol uitgerus, skoon en netjies.

Ons verblyf by Witfontein gasteplaas was 'n aangename ervaring. Lorraine en haar man het ons vriendelik ontvang en uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

Witfontein Plaas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie dat julle jul kosbare tyd by ons spandeer het! Ons waardeer julle insette oor ons gastehuis.

Witfontein Plaas Gastehuis
Vanaf R1 470
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 470
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 470
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Witfontein, Langs die R353, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNTAzYjU2LWFlNTctNGFjYS1hNWUzLTFjOWViMmIxM2QwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470  per nag (vir 6 persone) 16 5 1 5 Farm Witfontein Off the R353 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -31.71977208552 21.402355305354
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!