Witgatboom Boskamp
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Apr 2022 tot 30 Nov 2022 gemaak.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R650R433 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Witgatboom Boskamp is op 'n privaat wildlandgoed geleë, 11 km buite Mookgophong. Die boskamp is malaria-vry en maak hoofsaaklik voorsiening vir klein groepe, paartjies en gesinne. Die kamp bied aan gaste 'n intieme en persoonlike ervaring.
Daar is 4 kothuise met slaapplek vir 2 gaste, 1 gesinseenheid met slaapplek vir 5 gaste, 2 houthutte met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en 'n lapa, gerieflik gerangskik rondom 'n reuse-boma. 'n Kleiner boma het houthuisies aan weerskante. Daar is geplaveide paadjies wat die eenhede en die swembad konnekteer. Die kamp het plek vir 20 gaste en kan bespreek word vir een groep of vir aparte groepe.
Al die eenhede is toegerus vir selfsorg.
Die volgende doendinge is beskikbaar: begeleide wildritte (dag en nag), wildlewe-fotografie, voëlkyk, boswandelinge, swem en gholf. Kinders kan die natuur in 'n veilige omgewing leer ken en word aangemoedig om deel te neem aan die wildritte en boswandelinge.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Witgatboom Boskamp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom