With The Tide

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

With The Tide is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Muizenberg aan die rand van die oseaan met pragtige see-uitsigte. Die woonstel is 3 minute se stap van die strand af en die omgewing is gewild onder branderplankryers. Daar is ook verskeie goeie restaurante, kafees en kroeë in die omtrek.

Die verblyf bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die eetarea het 'n eetkamertafel met stoele vir 8 mense en daar is ook binnebraaigeriewe. Die eetarea lei na 'n stoep met buitemeubels, 'n ketelbraaier en see-uitsigte.

Slaapplek

'n Bespreking by With The Tide sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na With The Tide gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za