Noordelike Vrystaat Akkommodasie by Witklipfontein Lodge | LekkeSlaap
+41

Witklipfontein Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witklipfonteinplaas 519A, Schoemansdrift-pad, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 480 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Witklipfontein Lodge is omgewingsvriendelike-verblyf op een van die oorspronklike plase van die Vredefortkoepel, 'n Unesco Wêrelderfenisgebied. Die lodge smelt saam met sy omliggende omgewing en vervaardig sy eie elektrisiteit, warm water en behandel die afvalwater voordat dit teruggegee word na die aarde toe.

Die lodge het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, lessenaar en 'n leeshoekie. Daar is ook 'n oop en suite-badkamer met 'n bad, stort, 'n aparte toilet en 'n dubbelwasbak. Die tweede en derde gesinslaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens op 'n tussenvloer. Die oop en suite-badkamer het 'n aparte toilet, wasbak en 'n stort met 'n uitsig oor die veld.

Die kombuis is toegerus met 'n sesplaat-gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die agterste kombuis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër en lei na die spens. 'n Kaggel staan sentraal tot die groot sitkamer, eetarea en oopplan-kombuis.

Die leefarea spog met groot vensters wat oopmaak en ten volle verdwyn ten om die grense tussen die binnekant en die omliggende natuur te vervaag, wat vir 'n unieke lewende belewing van die bos moontlik maak.

Die eetarea het sitplek vir 12 en dit sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Die 'dome' is 'n aardkoepel wat met 'n zenithal oculus in die heuwel gesny is en is die enigste natuurlike ligbron. Dit is geskik vir meditasie of fliek-kyk sonder om die res van die gaste te pla. Daar is ook 'n biblioteek en 'n leesbank beskikbaar.

Die onderdakstoep het 'n buitelug sitkamerarea, braai-area en 'n pool-tafel wat oor die swembad uitkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Witklipfontein Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Witklipfonteinplaas 519A, Schoemansdrift-pad, Vredefort, 9595, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 480
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R9 480
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witklipfonteinplaas 519A, Schoemansdrift-pad, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaDniClhXZzLBA4fKS0i3arU46CJ2Wc6ynSNqsbLBi1sRP5Clh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 480  per nag (vir 10 persone) Witklipfontein Farm 519A Schoemansdrift Road 9595 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.939885541922 27.251197591359
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za