LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Witkop Wingshooting and Hunting Safaris | LekkeSlaap
+31

Witkop Wingshooting and Hunting Safaris

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Witkop Plaas, Erfdeel 4599 KR, Tuinplaas, Naboomspruit, 0437, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Witkop Wingshooting and Hunting Safaris is in die hartjie van die Waterbergdistrik in Limpopo, 'n malariavrye area wat deel is van die Springbokvlakte. Die lodge is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek van die stad se gejaag.

Ons bied verblyf in 3 houthutte. Elke hut het lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n patio. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Die 3 hutte deel 'n lapa met alle nodige selfsorggeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n swembad, 'n gemeenskaplike boma met 'n braai-area, asook onderdakparkeerplek in.

Gaste kan hier voëls of verskeie wildspesies jag. Ander doendinge sluit kleiduifskiet, voetslaan, bergfietsroetes en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Witkop Wingshooting and Hunting Safaris
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Witkop Plaas, Erfdeel 4599 KR, Tuinplaas, Naboomspruit, 0437, Limpopo
  • Gaste dink Witkop Wingshooting and Hunting Safaris het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Witkop Plaas, Erfdeel 4599 KR, Tuinplaas, Naboomspruit, 0437, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0NDNiZmI4LTQzYzEtNDU1Yi05NjA1LTgxM2RiZmU1NWE1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Farm Witkop Portion 4599 KR Tuinplaas 0437 Limpopo 086 999 0018 13:00-19:00 09:00 -24.805103531044 28.708075352986
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!