Witkrantz Manor
Beskrywing
Die karavaan, Hoop, is langs die stroom en is geskik vir 'n paartjie. Dit het 'n dubbelbed en 'n klein badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buite-kombuisie wat vir basiese selfsorg toegerus is met 'n oond.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel van die gastehuis met hul troeteldiere. Die Boshuisie en karavane is so 500 m na 1 km weg van die hoofgebou. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die karavaan, Hoop, is regs langs die bergstroom wat deur die plaas vloei. Dit het 'n dubbelbed en 'n klein badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buite-kombuisie wat vir basiese selfsorg toegerus is met 'n oond.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel van die gastehuis met hul troeteldiere. Die Boshuisie en karavane is so 500 m na 1 km weg van die hoofgebou. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis, omring deur Geelhoutbome en varings, is naby die stroom en is ideaal vir 4. Die kothuis het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Verder is daar 'n kombuisie met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis lei na 'n klein stoep wat 'n uitsig oor die stroom en die rustige omgewing het.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel van die gastehuis met hul troeteldiere. Die Boshuisie en karavane is so 500 m na 1 km weg van die hoofgebou. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gastehuis is ideaal vir 10 en het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die badkamers het baddens en storte. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het slegs 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n kaggel, 'n TV met DStv en WiFi. Die leefarea lei na 'n stoep wat met handgereedskap en ander antieke items versier is. Daar is ook 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin en die omgewing.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel van die gastehuis met hul troeteldiere. Die Boshuisie en karavane is so 500 m na 1 km weg van die hoofgebou. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R335, Slagboom, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom