LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Witkrantz Manor | LekkeSlaap
+60

Witkrantz Manor

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Witkrantz Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liezel L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Rustige wegbreek.

Johan en Linquenda het ons vriendelik ontvang en is baie aangename mense. Die huis is vol interessante oudhede. Het alles wat 'n mens nodig het. Daar DStv en gratis WiFi. Daar is 'n aantal staproetes. Lekker wegbreekplek in die natuur waar mens net rustig kan wees en kan ontspan. Lekker onderdakbraai op die stoep, asook 'n kaggel in die sitkamer.

Witkrantz Manor se terugvoer

Hi Liezel
Was lekker om jul te ontmoet - 'n vrolike "bunch" wat ons nie sal vergeet nie

Witkrantz Manor
Cynthia N - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia N
Saam met vriende

Heerlike tyd gehad by gasvrye mense.

Lieflike afgesonderde eenheid met fantastiese gasvrou en heer. Mag hul van krag tot krag gasn.

Witkrantz Manor se terugvoer

Baie dankie Cynthia, jul het diep in ons harte kom lê. Groete vir jou pa. Ek hoop ons leef mekaar weer raak. Liefde

Witkrantz Manor
Bernard W - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to rest, absorb the beauty nature has to offer and just chill.

It's off the beaten track in a place hidden from those who wouldn't even think of travelling to and that's why it's a hidden gem. It's a place to revive your soul spirituality and holistically.

Witkrantz Manor se terugvoer

Fiena en Bernie, nou verlang ek sommer na julle. Baie dankie en mooi loop. Jul het "voetspore" in ons harte gelos en ñ huisie vir my feetjies gebou.

Witkrantz Manor
Hanneke L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke L
Gesin met tieners

Baie interessante plek in pragtige natuurskoon. Alles en nog meer is daar wat benodig word.

Gasheer en gasvrou is wonderlike mense en het uit hul pad gegaan om ons die beste te gee. Johan het die kinders na 'n swemgat geneem waar hul heerlik baljaar het. Ons het dit terdeë geniet en alhoewel dit 'n taamlike ry is na die huis is die natuurskoon so mooi dat dit die moeite werd is. My man, Tristan, ek en ons dogter met twee kleinkinders het heerlik daar uitgespan.

Witkrantz Manor se terugvoer

Baie dankie. Ons is dankbaar ons het julle raak geleef. Die kleinseuns praat nog steeds oor die girls.

Witkrantz Manor
Riaan B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uit die boeke. Sowaar 'n eenmaal-in-jou-leeftyd ervaring!

Wonderlike plek en die eienaars het soos ou vriende gevoel!

Witkrantz Manor se terugvoer

Julle was vir ons die blessing. Wees geseënd.

Witkrantz Manor
Bernadine F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine F
Gesin met tieners

Dis die kalmste, rustigste plek vir vakansie.

Ons as gesin het soos familie gevoel. Ons was tuis die eerste dag en die kinders kan nie ophou praat oor hulle tyd op die plaas nie. Die natuur is pragtig. Ons kon darem bietjie vergeet van die besige stadslewe.

Johanna S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik.

Dit is pragtig daar, netjies en ons het dit baie waardeer dat die eienaar en sy vrou vir ons kom kuier het.

Witkrantz Manor se terugvoer

Baie dankie Johanna. Dit was vir ons spesiaal omdat ons iets in gemeen het - berge. Ons elkeen het ons eie berg en julle het ons berg kleiner gemaak wat ons moet klim. Ons hoop julle berg is ook kleiner. Liefde, uit die liefde karavaan.

Witkrantz Manor
Tertius K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K
Gesin met tieners

Ontspannend in ongerepte natuur.

Die ligging langs die Addo Park maak dit ideaal om vir langer te bly, want Witkrantz self het styl, lekker stap paaie met die mooiste uitsigte. Die huis is goed toegerus en doen amper as 'n museum met allerhande items uitgestal wat herinneringe oproep van amper vervloë tyd.

Witkrantz Manor se terugvoer

Baie dankie dat jul vir ons kom kuier het. Julle was vir ons die bederf. Die voorreg en seën was ons s'n. Dankie ook vir die resensie. Julle was 5 ster gaste.

Witkrantz Manor
Wendy M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Gesin met tieners

Enjoyed the isolation of this beautiful place.

If you are happy to be in nature with all the basics but none of the luxuries, this is the perfect place to visit. Birdlife is amazing.

Witkrantz Manor se terugvoer

Was so lekker om jul te ontmoet. Mooi loop!

Witkrantz Manor
Penny G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny G
Gesin met tieners

Amazing place. Bird and plant species are wonderful. Boshuisie was perfect for us.

We would highly recommend this wonderful place to nature lovers and those who like off the grid. Our hosts were so friendly!

Witkrantz Manor se terugvoer

Thank you Penny. So amazing to meet people like you. We fell in love. Thx for the feedback. Lots of love

Witkrantz Manor
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R335, Slagboom, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ed7c28cf8f520de20582900065a1b39347cc99fb807cce51ce373239c1b8c2ea0a4ccc931d04bce3a22408af95769bb9c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Off the R335 Slagboom 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -33.368964550672 25.691619515419
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!