Witkrantz Manor
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R335, Slagboom, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Witkrantz Manor is in die klein Slagboomvallei en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige boomryke atmosfeer.
Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met plek vir 10, in 'n Boshuisie vir 4, karavane wat plek het vir 1 of 2, boskaravaan 1, Hoop en boskaravaan 2, Liefde. Die gastehuis het 'n plaashuis-atmosfeer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die huis het ook 'n kombuis en leefarea met 'n ingeboude braai, TV met DStv en WiFi.
Die Boshuisie is omring deur bome en is 'n klein houtkothuis langs 'n stroom met 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Geen Eskom-elektrisiteit nie, maar batteryligte word wel voorsien.
Die karavane is langs die rivier en elke karavaan het 'n privaat badkamer en 'n kombuisie vir basiese selfsorg.
Witkrantz Manor het verskeie doendinge soos voëlkyk, 4x4-roetes en bergfietsry. Dit is 20 km van die Addo Olifantpark af vir diegene wat dit wil verken.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die R335, Slagboom, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Witkrantz Manor het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Addo-olifantpark Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R335, Slagboom, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom