Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witteberg Nature Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 67 resensies vir Witteberg Nature Reserve
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ronnie v - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie v
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place to spend a few days.

The Witteberg Nature Reserve is a wonderful place to spend a few days. It is, however, quite far off the beaten track for an overnight stay. We were travelling from the Free State to Cape Town and booked to stay at Witteberg, but I did not check the distance off the N1. It was over 40 km on gravel roads. As it happens, there was heavy rain the night before our arrival and portions of the road had been washed away. We were fortunate to have an all-wheel-drive vehicle to get there. We arrived later than expected and a little frazzled! However, we soon settled under the kind care of the manager and peaceful surroundings. It is a nature reserve bordering on Anysberg, and it is pet-friendly. We will definitely be back for a proper break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable stay over.

We only had a one-night stay so not too much time to explore the beautiful surroundings. The accommodation was comfortable. The weather was not too good. There was a lovely fireplace which warmed the house. Wood was provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Stephanie, thank you for taking the time to rate us, and for the rating. Regards, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Johannes J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Enkelreisiger

Baie lekker.

Heerlike plek om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Johannes, baie dankie vir jou evaluasie en terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hopelik sien ons julle weer op 'n tyd. Groe3, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Johanna L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna L
Gesin met tieners

Pragtige natuurskoon, weg van alles.

Geriewe basies, maar alles wat nodig is. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Johanna, baie dankie vir die kommentaar en evaluasie, ons waardeer jou moeite. Groete. Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Justin A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin A
Saam met vriende

Wonderful stay, beautiful area. Would visit again.

We had a wonderful stay at Witteberg Nature Reserve. A very beautiful area and would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Hi Justin, thank you for this review and comments. We would love to see you here again some day. Regards, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Alma P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing.

Uitstekende verblyf met gasvrye ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dagsê Alma. Baie dankie vir jou terugvoering en evaluasie. Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het en moeite gedoen het. Groete, Frik.

Witteberg Nature Reserve
Esme V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf in 'n baie mooi omgewing.

Die eenhede is baie netjies en goed toegerus. Troeteldiervriendelik. Alle nodige inligting is vooraf aan ons gestuur. Ons is baie vriendelik ontvang. Die natuurskoon is besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Esme, baie dankie vir die evaluasie en terugvoering. Groete, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Hantie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, natuur en skoonheid.

Pragtige natuurskoon en algehele stilte. Gerieflik en vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie dat jy tyd geneem het vir hierdie evaluasie en terugvoering, Hantie. Voorspoedige 2023 vir julle.

Witteberg Nature Reserve
Michelle W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig off the track wegbreek.

Die plek is goed toegerus en net wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek van als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Hi Michelle, thank you for having rated us and for your comments. Kind regards, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Riette N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Asemrowend mooi omgewing. Frik was ongelooflik effektief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Riette, baie dankie vir jou evaluasie en terugvoering. Vriendelike groete, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Kobus C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Enkelreisiger

Fantasties.

Wonderlike plek, rus en vrede vir jou siel, troeteldiervriendelik, alles werk en baie gerieflik toegerus met al die noodsaaklike goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Kobus, baie dankie vir jou evaluasie en kommentaar. Vriendelike groete, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Deidre U - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre U
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

I did not realize how far it was from the main road, I would recommend that only 4x4 cars go on that road. It would have been nice if kindling was provided for the fireplace. You need the fire in winter, very cold there. Other than that it was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Thank you for your rating and feedback, Deirdre, it is much appreciated. I thought you would find it amazing that a 1919 Ford Model T visited us recently, and it was not a 4x4.

Witteberg Nature Reserve
Alan R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location, friendly arrival great self-catering facilitiesand.

Upon arrival we were met at the lodgings by a very friendly and interesting owner and shown around. Well situated in the mountains, all amenities for self-catering were provided. Pity we had only booked for 1 night as this venue deserves a revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Thank you for your rating and feedback, Alan. Much appreciated.

Witteberg Nature Reserve
Carien V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel tussen die berge.

Frik was 'n goeie gasheer. Baie hout gehad. Koudste nag ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Carien, baie dankie vir jou terugvoering en die moeite om dit te doen. Ek is bly julle het kaggel-vuur gemaak en sodoende 'n warm wintersaand beleef in die Witteberge. Groete, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Carla B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carla B
Gesin met klein kinders

Baie basies.

Vir die bedrag wat ons betaal het, het ons meer verwag. Die mobiele braaidrom was so klein, kon skaars vuur daarin maak so moes ons bure se drom gebruik, hout vir kaggel het ons nie ontvang nie. Linne is oud, geen skerp messies vir steak eet, geen lang glase vir drankies, kamers baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Hi Carla, ons het kennis geneem van jou terugvoering en evaluasie, en is baie jammer om te hoor dat julle ongelukkig was met jul verblyf. Daar is egter altyd een van ons aan diens op die perseel, en ons 24-uur diens-klokkie is net 25-meter vanaf die woonstel waarin julle was. Dit is baie jammer julle het nie daarvan gebruik gemaak nie, want ons kon meeste van die aspekte wat jy gelys het, dadelik aanspreek: Steak messe, lang glase, krat kaggelhout, en groter braai-eenheid. Weereens baie jammer, maar nou weet ons almal dat die klein slaapkamers en een-nag verblyf-tariewe nie aan jul standaarde en verwagtinge voldoen nie. Vriendelike groete, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Liana S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n pragtige natuurreservaat.

Lieflike verblyf. Dit is so pragtig en stil daar. Die gasheer is baie aangenaam. Sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Liana, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoering te gee en ook vir jou top-evaluasie. Ons waardeer dit inderdaad. Kom kuier gerus weer. Groete, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Craig M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M
Enkelreisiger

A stunning venue to relax and soak in the peace and beauty of the area.

Rustic cottage was a great choice, weather was perfect, clear skies, starlit sky was incredible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Hi Craig, thank you very much for having taken the trouble to do this rating. We are happy to know that you enjoyed your stay in the rustic stone cottage.

Witteberg Nature Reserve
Roger R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger R

Long weekend in September.

We had a very relaxing stay and really enjoyed the walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Roger, thank you for your top rating! We are pleased you enjoyed your stay and the walks in the reserve.

Witteberg Nature Reserve
Harriet R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harriet R
Saam met vriende

Rustig en gerieflike huisie!

Witteberg Natuurreservaat is in pragtige omgewing geleë, ook uitsonderlik vir voëlkykers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Thank you for your comments and your rating, Harriet!

Witteberg Nature Reserve
Lynne G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very basic accommodation, but I must say it does have everything you need.

The location is just magnificent, a beautiful drive on sand roads, with magical mountains and plants. We loved the drive there and back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Thanks for the review, Lynne, and pleased you enjoyed the environment.

Witteberg Nature Reserve
Jasper K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper K
Gesin met tieners

Sal dit nie gou vergeet nie.

Natuur en omgewing iets besonders - laat mens weer dinge uit ander oë sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het vir hierdie evaluasie, Jasper, en ons is baie bly dat die natuur en omgewing gemaak het dat julle die wêreld uit ander (waarderende) oë sien! Groete, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Carmelita J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmelita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Nice and calm, friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Thank you for your feedback, Carmelita. We will keep it "nice and calm"!
Regards,
Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Cindy D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy D
Gesin met tieners

Wonderlike ervaring.

Lekker wegbreek weg van alle gewoel en met net die basiese benodighede. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Cindy, baie dankie vir jou terugvoering. Sien julle graag weer!

Witteberg Nature Reserve
Chris L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Gesin met tieners

Rustige oornag.

Heerlike oornag in pragtige en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Chris. Ons waardeer dit dat jy die moeite gedoen het en die tyd geneem het daarvoor.
Groete aan almal - mooi loop, en bly veilig!

Witteberg Nature Reserve
Hein J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein J
Gesin met tieners

Baie hulpvaardige bestuur.

Bietjie geïsoleerd en ver om tot daar te ry; is ideaal vir persone wie privaatheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Hein. Ons kyk altyd hoe ons kan verbeter, maar dit is ongelukkig nie op alle aspekte moontlik nie, soos byvoorbeeld ligging.

Witteberg Nature Reserve
Frederick L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Frederick L
Gesin met klein kinders

Te duur vir dit wat jy kry.

Swak aanwysings. Geen warm water. Maar pragtige omgewing, gerieflike huisie. En beste van als diere vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice N
Gesin met klein kinders

Mooiste sterrehemel in die aand.

Gasvry en netjies en goed vooraf ingelig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dag sê Eunice, baie dankie vir die terugvoering en evaluasie, ons waardeer dit opreg.
Groete en mooi loop.
Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Ilze B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie mooi area. Die enigste probleem was dat daar geen padaanwysings is om jou te verseker dat jy op die regte pad is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dagsê Ilze

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons te evalueer, en ook vir jou gunstige evaluasie en terugvoering. Soos ons in 'n WhatsApp boodskap aan jou genoem het, het dit voorgekom asof jy jammerlik nie ons e-pos ontvang het met onder andere gedetailleerde aanwysings oor hoe om te ry om by ons uit te kom nie, insluitende die punt op Google Maps nie. Dit wil vir ons voorkom asof e-pos nie meer die mees effektiewe kommunikasie-medium is nie, so ons evalueer en toets tans alternatiewe.

Weereens dankie vir jou ondersteuning en terugvoering.

Groete

Frik Linde
Witteberg Natuurreservaat

Witteberg Nature Reserve
Piet L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende natuurskoon

Die pad is in n aanvaarbare tot goeie toestand. Oulike plek. Wens ons kon nog n dag kuier. Frik se inisiatief het die eens ontoeganklike plek vir die publiek oopgestel. Dankie Frik!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir julle moeite om hierdie terugvoering te gee, ons waardeer dit.

Witteberg Nature Reserve
Minnie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minnie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love the nature and rich history.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Hi Minnie,
Thank you for having taken the time to do this rating. Best wishes to you for 2020!
Kind regards,
Frik Linde

Witteberg Nature Reserve
Sarel E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige, prentjiemooi natuurskoon.

Toegang is via goeie grondpaaie met heelwat rivierkruisings wat tydens reën in die berge ‘n uitdaging vir motors sal wees. Vir 4x4- en natuurliefhebbers is hierdie 'n pragtige plek om te verken en met 6 roetes wat in ry-tyd wissel van 1 uur tot heeldag gaan 'n naweek te kort wees om al die mooi te sien. Ons het die 2-slaapkamereenheid gehad, wat, alhoewel nie modern nie, skoon en netjies was. Veral die stort met lekker hoë druk was verfrissend. As gevolg van die batterykragstelsel se beperkte kapasiteit word 'n mikrogolf nie verskaf nie. Daar is nie 'n radio nie, want daar is waarskynlik nie FM ontvangs nie. Ook ‘n lekker sterk LED-leeslig sal 'n groot verskil maak om die aand om te kry. Ek wil verseker weer gaan en die keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Sarel. Sien julle graag weer op 'n dag.

Witteberg Nature Reserve
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil met net die skoonheid van die natuur wat jou omring!

Frik is 'n uitstekende gasheer en meer as gewillig om sy kennis van die area en eertydse plaas met gaste te deel. Is ook uiters behulpsaam met alles en nog wat. Eenheid is netjies, skoon en voldoen aan al die basiese vereistes. Die omgewing is pragtig en die atmosfeer een van algehele rustigheid. Daar is lekker wandelpaaie, reservaat is geïsoleerd van res van wêreld waar mens van die daaglikse sorge en probleme kan vergeet. Aan te beveel vir mense wat tyd nodig het om tot verhaal te kom van die gejaagde lewe. Gaan beslis weer kuier - hierdie keer met ons hondekind!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dagsê Miranda
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoering te gee. Ons is baie bly dat julle 'n positiewe ervaring gehad het. Kom gerus weer en bring die hondekind dan saam. Ons sal julle graag weer hier wil sien.
Groete, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Annalene Steyn S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annalene Steyn S
Saam met vriende

Stilte.

Aangename verblyf met hope stilte en natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Annalene. Ons is bly julle het jul oornag-verblyf geniet. Kom gerus weer.

Witteberg Nature Reserve
Rule E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rule E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustigheid van die Karoo!

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Witteberg. Die kommunikasie vanaf die bestuurder was fantasties. Hy het betyds al die nodige inligting vir ons gestuur via e-pos. Die woonstel is volledig toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Daar was ook 'n krat hout. Die uitsig en die stilte was fantasties. Ek het selfs die oggend gaan draf en dit was baie lekker. Onthou dat jy alles wat jy gaan nodig kry moet saamvat. Dit is nie vinnig om weer in te ry na Lainsburg toe nie. Die eienaar het ons ook so herinner in sy e-pos - dit was baie bedagsaam. Die diens was baie goed, hul het ons selfs gaan wys hoe lyk een van die historiese geboue. Ons sal beslis hierdie plek aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Goeie dag Rule,

Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om hierdie verslag te skryf. Ons kyk steeds uit vir jul baie spesiale motor (Chevrolet Constantia) se wieldop, maar sover nog niks nie. Julle is baie welkom om weer vir ons te besoek, maar dan sal ons beslis ook 'n bestelling wil plaas vir 'n besending van die Biltong Den in Wolmaransstad se produkte!

Witteberg Nature Reserve
Isolde S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besondere ervaring!

Ons het 'n nuwe wêreld ontdek. Die ruwe natuurskoon was besonders. Die eenheid netjies en goed toegerus. Die sterreprag in die afgesonderde plek is asembenemend! Baie dankie Frik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Isolde, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om ons te evalueer. Sien jou graag weer op 'n dag by die Witteberg NR.
Groete,
Frik

Witteberg Nature Reserve
Ilyn S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilyn S
Saam met vriende

Stil en rustig.

Baie mooi omgewing, kos vir mens se siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Beste Ilyn,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet!

Groete,
Witteberg Nature Reserve

Witteberg Nature Reserve
Marc O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marc O
Gesin met klein kinders

Lekker voëls gekyk en fiets gery.

Die verblyf was baie netjies, skoon en goed ingerig. Sal hopelik eendag weer 'n draai kan maak daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en kommentaar, Marc.

Witteberg Nature Reserve
Kobus V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi in absolute stilte.

Die bergplooie en rotsformasies is iets wonderliks. Pragtige vallei wat goeie natuur tonele maak. Wat 'n voorreg was dit nie om in skoon akkommodasie te kom bly en weer jouself vind nie. Frik Linde is 'n man met 'n warm hart wat sorg dat sy gaste geen ongerief verduur nie. Hy kan net nie genoeg doen om jou te laat tuis voel nie en deel graag die geskiedenis van die Reservaat. Dankie dat jy bygedra om ons verblyf net nog aangenamer gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Kobus. Julle is baie welkom om weer vir ons te besoek wanneer julle in die omgewing kom.

Witteberg Nature Reserve
Elize K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Enkelreisiger

Lekker.

Lekker gekuier. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Hi Elize, baie dankie vir die terugvoering. Bly jy het lekker gekuier, sien jou graag weer in die Witteberge. Groete, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Andre V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi natuur tonele en goeie ontvangs.

Vir ons as natuurliefhebbers was Witteberg baie lekker. Die feit dat Frik baie vriendelik is en graag vertel wat in die omgewing gebeur was baie goed. Daar was genoeg spasie vir ons hond en ons kon die natuur en stilte met volle vreugde geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Beste Andre,

Baie dankie vir die moeite om terugvoer te verskaf. Kom kuier gerus weer by die Witteberg Natuurreservaat.

Witteberg Nature Reserve
Adré E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adré E

Ontsnap na 'n afgeleë en rustige fasiliteit.

Witteberg Nature Reserve is nie geskik vir iemand wat stedelike vermaak verwag nie. Dit is afgeleë, maar nie ver Kaapstad nie. Die fasiliteit offer afgesonderde rustigheid in 'n histories vallei in die Karoo. Daar is tweespoorpaadjies wat jou na verafgeleë uithoeke neem. Die fokus is op stilte en respek vir die natuur. Selfoon en internetverbinding is uiters beperk, maar beproef dit en geniet dit. Dit is 'n verassing dat die gebrek daaraan nie die einde van die wêreld is nie, inteendeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Adré

Baie dankie vir die gedetailleerde terugvoering.

Groete

Frik Linde

Witteberg Nature Reserve
Germaine S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Germaine S

Neat and spacious accomodation.

One of the most beautiful drives through the mountain. We were met by our friendly host on arrival. Very comfortable accommodation, well equipped and beautifully clean with very comfortable beds. Best of all, my dogchild was allowed with a closed-in courtyard. Thank you for the lovely stay in the mountain!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Hi Germaine

Thank you very much for your feedback. It will be great to see you here again someday.

Regards
Frik Linde

Witteberg Nature Reserve
Gavin S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie was pragtig, netjies en skoon, met alles nodig.

'n Groot trekpleister is die roetes (4x4) wat op Witteberg is. Ongelukkig (en ek verstaan hoekom) was omtrent almal gesluit ten tye van my verblyf. Dit sou dalk goed wees as daardie feit/toestand duidelik is wanneer 'n mens bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Hi Gavin, dankie vir jou terugvoering. Ons sal die 4x4-roetes as gesluit merk op ons webblad. Groete, Frik Linde.

Witteberg Nature Reserve
Leon V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en uiters behulpsaam en vriendelik.

Dit is een van diè plekke wat 'n mens kan aanbeveel, veral as jy daarvan hou om grondpaaie na die onbekende te ry, reservate en plekke te besoek en ook die ander 'harde' deel van ons land te wil sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Leon. Ons vertrou julle het die papwiel Sondag in Laingsburg reggemaak gekry by Bennie Overgoor en die res van jul reis geniet.

Witteberg Nature Reserve
Jenni V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en pragtige omgewing.

Frik was baie behulpsaam en vriendelik en ons gaan beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Jenni. Sien julle graag weer by die Witteberg Natuurreservaat.

Witteberg Nature Reserve
De Wet L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet L
Enkelreisiger

Skoon, veilig en rustuige verblyf in die mooie natuur van die Karoo...welgedaan!

2,5 ure vanaf Kaapstad. Die ideale wegbreek vanaf die besige stad en verkeer. Baie stil en die cottage bied alles wat jy nodig het. Dit was vir seker nie my laaste besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie, De Wet. Jy is altyd welkom en ons sien jou graag weer by die Witteberg Natuurreservaat.

Groete

Frik Linde

Witteberg Nature Reserve
Ann K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Total peace and quiet in a beautiful nature reserve.

We, our two small dogs and bird were made very welcome. Our cottage was clean, well equipped for all we needed for 3 nights and thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Thanks Ann. It was great seeing Christo again this past weekend with the other guys. Trust you got your scarf back?

Witteberg Nature Reserve
Mariana B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon eenheid wat goed toegerus is, omring deur pragtige natuur en berge.

Die beste plek om te wees as jy wil wegkom van alles en almal. Met net 'n boek en 'n kombers in die aand om buite op die stoep te lê en na die hemelruim vol sterre te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Mariana. Dit was goed om julle te kon ontmoet.

Witteberg Nature Reserve
Johann S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, veral die gebruik van kerslig.

Wat 'n spesiale plekkie, lekker warm stort in kerslig. Die naghemel is net fantasties by die plekkie. Kliphuisie regtig uniek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Johann.

Witteberg Nature Reserve
Hein K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige Karoo-landskap, rotsformasies suid van Laingsburg.

Doen jou self 'n guns en ry die puik grondpad na Witteberg Natuurreservaat. Die akkommodasie is skoon, lug nog skoner, die stilte heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie vir jou positiewe kommentaar, Hein.

Witteberg Nature Reserve
Berno E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berno E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam ontvang, baie behulpsaam, vriendelik, lieflike omgewing.

Hierdie is 'n plek waar 'n mens jouself weer kan vind en asem haal in die natuur. Verblyf was baie aangenaam in 'n skoon en netjiese wooneenheid met alles wat 'n mens benodig. Sal definitief weer daar bly en sal ook die plek adverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie vir die terugvoering en positiewe kommentaar Berno.

Witteberg Nature Reserve
Salome V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you're a nature lover and just want to get away from everything, this is the place for you.

Very neat, clean and spacious accommodation with everything you need. I think this would be paradise for nature lovers who wants to get away from everything. You hear nothing except the birds, etc. You travel on a gravel road which is for the most part very well kept. However, in my opinion you need a 4-wheel drive vehicle or at least a SUV for the last part of the road from the entry gate to the reception area, which they should mention to visitors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Salome!

Witteberg Nature Reserve
Pieter J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal sterk aanbeveel!

Baie mooi landskappe, mooi sterre gekyk, skoon lug, bokke, voëls, boesmantekeninge in grot, 4x4-roetes, het met my MTB daar gery. Frik die bestuurder is baie vriendelik en baie welkom gevoel. Sal aanbeveel vir enigeen wat wil wegbreek uit die besige stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie vir die kommentaar en aanbeveling, Pieter.

Witteberg Nature Reserve
Morne P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese plek om jou vakansie mee af te skop!

Wonderlike plekkie, tussen niks en nêrens. Hier kan jy jou siel begin vernuwe met die doodse stilte, wonderlike uitsig en die ongerepte natuurskoon. Hoogs aan te beveel en die roete op pad na die plaas toe is noemenswaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Morne.

Witteberg Nature Reserve
Jan B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met vriende

Uitstekend.

Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Jan, dankie vir die aanbeveling.

Witteberg Nature Reserve
Johan S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvry, skoon en heerlik.

Was wonderlik. Ongerep. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin J
Gesin met tieners

Ons het slegs oornag om 'n paar foto's te neem van die natuur.

Ek kan Witteberg met groot gemak aanbeveel. Die aanwysings om daar te kom, is baie duidelik, en die natuurskoon is werklik iets om na uit te sien. Die verblyf is baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Karin.

Witteberg Nature Reserve
Jan K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Gesin met tieners

Rustig en baie mooi omgewing.

Netjies, gerieflik, behalwe miskien spieël by prop vir vrouens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Kan.

Witteberg Nature Reserve
Jackie B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon baie mooi en die grondpad in baie goeie toestand.

Pragtige natuurskoon. Baie mooi grondpad. Baie veilige omgewing. Baie skoon verblyf. Baie vriendelike gasheer. Baie rustige en stil plek weg van die stad se lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Jackie.

Witteberg Nature Reserve
Niekie B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niekie B
Saam met vriende

'n Baie goeie en hulpvaardige gasheer.

Ons sal beslis graag weer soontoe gaan vir 'n langer tydperk. Dit was sielsverkwikkend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Niekie.

Witteberg Nature Reserve
Nicol F - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol F

Liggaam en gees verfris in 'n verruklike omgewing.

Die omgewing is besonder: van die mooiste voorbeelde van plooiberge en sandsteenrotse, 'n wye verskeidenheid grondsoorte en plantegroei, heerlike stappaaie (waarskynlik ook vir fietse en viertrek, maar ek het net gestap), algehele stilte en veiligheid - hoe besonder is dit nie vir 'n stedeling om in volkome veiligheid alleen ure lank in die veld deur te bring en foto's te kan neem nie. Die voorafreëlings het glad verloop en die ontvangs was puik. Hou rekening met beperkte elektriese krag wat van sonkragselle verkry word, en meebring dat daar byvoorbeeld nie 'n mikrogolfoond is nie, maar die geriewe is heeltemal voldoende, in goeie toestand en die gastoestelle werk sonder probleme. 'n Kaggel verdryf die koue en hout is plaaslik beskikbaar. Die eienaar/bestuurder is hulpvaardig, sorgsaam en ingelig. Jy ervaar nostalgie as jy lees van die uitdagings en ervarings van vroeë bewoners, maar dit dra by tot die bekoring van die plek en gee ekstra diepte aan jou besoek. Dis 'n voorreg vir 'n Kaapse stedeling om so 'n pragomgewing binne maklike bereik te kan besoek. Aansienlike veranderings word beplan, onder andere aansluiting by 'n natuurbewaringkorridor en meer verblyfplekke, maar die aanduiding is dat dit met deeglike aandag aan bewaring gedoen word. Watter invloed die ontwikkelings op die algemene atmosfeer sal uitoefen, sal nog gesien moet word.(Eintlik wil 'n mens die plek nie te veel opvysel nie, want jy is effens besitlik op jou ervaring daar!)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Nicolaas.

Witteberg Nature Reserve
Johann G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en baie mooi omgewing tussen berge!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Johann.

Witteberg Nature Reserve
Annalize L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede!

Die Natuurreservaat bied algehele rus en vrede en heerlike paaie om op rond te stap en diere te sien. Dit is 'n pragtige area om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Annelize.

Witteberg Nature Reserve
Rencia O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rencia O
Gesin met tieners

Heerlik, wens net daar was nie 'n muur om die braai-area nie, want dit het die uitsig belemmer.

Baie netjies en skoon. Niks het kortgekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Rencia.

Witteberg Nature Reserve
Nerine R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine R
Gesin met klein kinders

Heerlike ervaring, sal weer gaan.

Puik diens en organisasie met heerlike verblyf! Ons sal dit definitief vir vriende en familie aanbeveel (en natuurlik onthou om te noem dis n langerige maar pragtige grondpad)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Nerine.

Witteberg Nature Reserve
Elmari V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed uitgerus in rustige, stil omgewing!

Die huisies is met alles toegerus én baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witteberg Nature Reserve se terugvoer

Dankie Elmari.

Witteberg Nature Reserve
Vanaf
R1 344
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 344
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 344
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandskloof, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b568528f50234cbedbea9ba82833f9904df2d15ba720c772dcf79786c00fda53bcc6cff7f8939243fe499d6057e6060bd62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 344 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Elandskloof Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.3419 20.5074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem