LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Witzenberg Base Camp | LekkeSlaap
+18

Witzenberg Base Camp

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Witzenberg Base Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Daleen S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer weg van die stad.

Rustige atmosfeer weg van die stad teen 'n bekostigbare prys.

Kevin S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Views, peaceful, and solitude.

Off grid, humble room. We enjoyed the outside shower and kitchen. The views are beautiful. Farm dogs are always around to pay a visit.

Witzenberg Base Camp's terugvoer

We’re very glad you enjoyed your stay. Thank you very much for submitting a review. Our dogs loved your company as well. Please come again!

Witzenberg Base Camp
Mieke H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was such a lovely time!

Beautiful view and cosy feel! Thank you so much! We can’t wait to return!

Yvonne R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielskos

Wat ’n wonderlike naweek by Witzenberg Base Camp! Vandat ons daar aangekom het, het ons tuis gevoel. Regtig ’n oulike plekkie, met alles wat mens nodig het en meer. Wendy en Gerben was baie behulpsaam en gee regtig om vir hulle gaste. Ons het die honde (Elsa, Lizzy en Croissant) net so baie geniet. Ek sal verseker weer terug!

Witzenberg Base Camp's terugvoer

Thank you so much for taking the time and for giving such a kind and complimentary review Yvonne. It was a pleasure to host you at Base Camp and we hope to see you again someday. You were equally wonderful guests.

Witzenberg Base Camp
Michelle J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek

Eienaars vriendelik, die honde op die plaas was so oulik, fantastiese natuurskoon. Apsoluut rustig. Lekker uitgerysus.

Witzenberg Base Camp's terugvoer

It was our sincere pleasure host you at Base Camp. All the best.

Witzenberg Base Camp
Vanaf R880
R880 R704
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R704
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R704
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millstream-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71461ef02015091d921bdb08ac78c5baad1711ed8c415caf9d0a95454c68f323d81713741887dce8f56dd25939fe80fcea8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880, nou Vanaf R704  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 Millstream Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.265819295701 19.177408218384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!