Tulbagh Akkommodasie by Witzenberg Country Inn | LekkeSlaap
+37

Witzenberg Country Inn

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 13, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Witzenberg Country Inn is in Tulbagh geleë in 'n prentjiemooi vallei met majestueuse hange aan 3 kante. Dié sonderlinge dorpie is 120 km vanaf Kaapstad op die skilderagtige roete deur Malmesbury op die N7 of via Paarl en Wellington op die N1.

Verblyf word gebied in verskeie en suite-dubbelkamers en 1 enkelkamer. Elke kamer is individueel versier vir gaste se gemak. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, lugversoring in meeste kamers en 'n verwarmer. Ontbyt is ingesluit by die tarief.

Die Witzenberg Country Inn is in Piet Retiefstraat in Tulbagh geleë en is stapafstand vanaf Kerkstraat met provinsiale monumente, museums en restaurante. Dit bied ook gerieflike toegang tot verskeie doendinge, wynplase, trou-venues en ander interessante plekke in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 36 resensies vir Witzenberg Country Inn
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Piet Retiefstraat 13, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witzenberg Country Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 13, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlODU0YTVlLWQ0ZDAtNDIxNC1hMzQ2LWNlMDg4ZjA0ZjVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 13 Piet Retief Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -33.284142005643 19.139641035512
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za