Citrusdal Akkommodasie by Wolfkop Nature Reserve Mountain Cottages | LekkeSlaap
+50

Wolfkop Nature Reserve Mountain Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Harpuis Huis met slaapplek vir 12
Selfsorg
Tolbos/Boegoe of Botterboom (Double En-suite Cottages)
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Jacuzzi is R100 ekstra per dag.
Hout is R25 per sak.
Let wel dat gaste 2 nagte moet bly oor naweke, en dat dit op die Vrydag moet begin.
Oor langnaweke, naweke wat oor openbare vakansiedae val, moet 3 tot 4 nagte bespreek word en moet dit op die Donderdag of Vrydag begin.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Slegs indien 'n ander gas 'n week voor die inklokdatum die volledige bedrag betaal het vir dieselfde datums, kan 'n terugbetaling plaasvind.

Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat, Wolfkop Natuurreservaat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4ZDE3ODVkLWFhMTQtNDljZi04Zjk2LTkxZDZlZjZkYjgyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 Keerom Road Wolfkop Nature Reserve 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.645843384043 19.048082828522
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za