Wolhuter Holiday Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wolhuter Holiday Accommodation is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Islandview, Mosselbaai. Hierdie woonstel spog met 2 slaapkamers en 2 badkamers en 'n lieflike tuin met 'n uitsig oor die see. Die eenheid is minder as 5 km vanaf die strand, plaaslike restaurante en winkels.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 ekstra slaapbanke in die leefarea wat 2 kinders, of 2 gewillige volwassenes, kan akkommodeer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof met oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Die leefarea bied volledige DStv-toegang. Daar is ook 'n braai-area beskikbaar vir vermaak in die middag of aand saam met vriende en familie.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Vir ons gaste se gemoedsrus is die perseel beveilig met 'n sekuriteitshek en 'n toesluitmotorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Wolhuter Holiday Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wolhuter Holiday Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za