Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolverfontein Karoo Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 8, Wolverfontein Farm Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan die voet van die Touwsberg, aan die oewer van die Touwsrivier, lê Wolverfontein Karoo Cottages. Hierdie plaas naby aan Roete 62 is in 1890 gestig. Dié volstruispaleis is tydens die piek van die volstruisveerbedryf gebou

Zara Kothuis is 'n drieslaapkamerhuis wat in die 1930's gebou is. Dit is gemeubileer met items wat 'n tong-in-die-kies-blik op die afgelope 7 dekades bied. Zara Cottage het 'n volledige kombuis met 'n werkende Dover-stoof, 2 badkamers en baie skaduryke hoekies buite.

As jy avontuurlustig is kan jy ook in die retro-pionier D'WaenHuis gaan bly. Hierdie volledig opgeknapte plaashuis met sy hoë Oregon-houtplafonne is in 1880 gebou. D'WaenHuis is 'n eenslaapkamerskuur met 'n oopplan-kombuis en sitarea. Dit bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste, maar het ook 'n slaapbank vir 2 kinders.

Geniet die oop veld en 'n ongekende, onbelemmerde uitsig van die Melkweg vir naguile.

Elke kothuis het 'n privaat plonspoel en braai-area, asook skaduryke parkeerplek. Die verblyf maak ook van sonkrag gebruik om die ligte, muurpropper en WiFi tydens beurtkrag aan te hou. Daar is ook 'n gasstoof en -oond met 'n stoofketel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Wolverfontein Karoo Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 11

Ligging

  • Erfdeel 8, Wolverfontein Farm Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wolverfontein Karoo Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 8, Wolverfontein Farm Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29844c4670ae23a8308167a7595d20600703b28dbcde791706a1810e5b42e74a3baba7ea78b7fb357f3e4dc4f0d9f39c2cb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Portion 8 Wolverfontein Farm Plathuis 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.637685755497 20.968158245087
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem