Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolwefontein Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 77 resensies vir Wolwefontein Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okay, maar ongelukkig geen Karoo-ervaring nie.

Die kamer was lekker groot, beddens gemaklik en die linne skoon en netjies. Die badkamerdeur kon nie toemaak nie. Die waterdruk was baie laag en tydens beurtkrag was daar geen water nie, en die toilet kon dus nie spoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en heerlik gebly!

Heerlik gebly in 'n gemoderniseerde plaashuis. Alles gehad wat ons nodig het. Bekoorlike plaas in die Karoo. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Gasvry en waarde vir geld.

Perfekte stop oppad Mosselbaai toe. Goed toegerus. Alles wat mens nodig het. 100% vars plaasmelk was 'n bonus. Baie gasvry. Sal enige tyd weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker gebly op die plaas. Lekker vir die hond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige omgewing. Aangename gasvrou. Pragtige huisie.

Heerlik gekuier in 'n veilige omgewing. Die honde en meerkat wat kom hallo sê en saam kuier was 'n bonus. Judy is 'n gasvrou duisend. Sal julle definitief weer ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivana V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Die 2 dae by Wolwefontein Lodge was heerlik. Ons kon net rus. Judy is 'n gasvrye, vriendelike mens. Ek is sommer met 'n drukkie laat welkom voel. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja K
Saam met vriende

Die perfekte oorbly plek om jou rys te verkort.

Baie lekker, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie vriendelike gasvrou, Judy. Behulpsaam en laat mens dadelik welkom voel. Plek is gerieflik naby N9 en baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules V
Gesin met klein kinders

Always has a great stay there.

A great silent place to rest and enjoy the farm atmosphere. Friendly reception by the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Wonderlike plek en mense.

Netjies, vriendelik en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jopie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jopie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weer goeie oornag by goeie fasiliteite.

Ons het vir 'n tweede keer by gasvrou Judy oornag. Ons is vriendelik ontvang en alles was in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette T
Besigheidsreis

Gerieflike oorslaap op werkende karooplaas.

Vriendelike gasvrou, alles wat nodig is vir oornag in die selfsorgkothuis, en 'n stil nag met reuse sterre-uitspansel! Gerieflik geleë tussen Gauteng en die Tuinroete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike rusplek langs die langpad.

'n Gasvrou wat uit haar pad gaan om jou tuis te laat voel. Ek sou as reisiger dalk net duideliker of groter kennisgewing nader aan en by ingang wou sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madalien P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madalien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was rustig. Kon gaan stap in veld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friena M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Friena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oorgeslaap na 'n vakansie in die Suid-Kaap.

Teleurstellend dat die klein braai-area uitkyk op 'n baksteenmuur. Ons slaap graag op 'n Karooplaas oor om die rykdom van die unieke natuur te beleef. Hoe teleurstellend. Die kamers was netjies en skoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike oornagplek op 'n plaas in die Karoo.

Ons het heerlik geslaap op die plaas en Judy is 'n uitstekende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Enkelreisiger

Lekker slaap, lekker vriendelik, lekker skoon.

Baie gasvry, stil, skoon en goeie plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een aand oorgeslaap op pad terug na Gauteng.

Ons het Wolwefontein Lodge gekies omdat dit dierevriendelik is. Dit was 'n aangename ervaring op die Karooplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindi B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindi B
Gesin met tieners

Vir 'n oornag om te rus is dit perfek.

Goeie diens, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique D
Gesin met klein kinders

Adequate but off route.

The location says Colesberg but this is 30 km outside Colesberg, it would be good to know this before hand as the area is very remote on a farm if you arrive late visibility is not good, and you would need to prepare your own food etc as its not near any shops you would need to drive back to Colesberg which is the nearest town.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van aankoms tot vertrek was dit 'n fantastiese ervaring. Vriendelike diens en wonderlike atmosfeer.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om die verblyf so onvergeetlik moontlik te maak met haar vriendelike diens. Braaipakkies was op aanvraag beskikbaar, en die ontbyt was heerlik. Baie dankie vir die wonderlike tyd daar. O ja, die meerkatte was 'n addisionele, onverwagte bonus. Te skattig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V
Saam met vriende

Net wat die batterye nodig het om te herlaai!

Agt van ons het daar vir twee aande oornag, op pad af Mosselbaai toe. Wat 'n lekker en rustige plaasatmosfeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinie P

Awesome place with awesome people. Will definitely make use of them again!

Very neat and clean. Friendly staff and owner. Very quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ontbyt is nie ingesluit nie. Die "sparkling pool" was nie "sparkling" nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwefontein Lodge se terugvoer

Morning David, my apologies for the pool.
I have been struggling with it for the entire year and as you could see, it has got the best of me.
Hopefully I will eventually win and it will be sparking again. The quoted tariff on the site is for bed only as it says for each room. I am sorry if you thought it was included. These days, very few people book breakfast but if they ask for it, I do it for an extra fee.
Have a happy Easter.
Kind regards, Judy.

Wolwefontein Lodge
Gerhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B
Gesin met tieners

Lekker uitgerus, netjiese, skoon plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V
Gesin met tieners

Oornag in vrede met gemak.

Dis n lieflike oornagplekkie. Dis 'n werkende plaas so die plaas diere en geluide om jou is asemrowend mooi. Die grondpad is baie mooi en mens kan enige iets daarop sleep. Daar is baie parkering dus kan mens van 'n karavaan tot 'n sleepwa veilig parkeer saam met jou voertuig. Die kamers is van die grootstes wat ek nog gesien het by 'n gastehuis. Alles is netjies skoon en alles wat mens nodig het is daar. Tot die stort het ordentelik gewerk en lekker hard gespuit, dis verseker. Alles is net mooi en lekker en Judy het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te voel. Dis 'n werkende plaas so daar is skape, perde en allerhande geveerde soorte vir kinders om na te kyk. Lieflike oornagplek dis verseker. Dis net 30 km van Colesberg af so mens is vinnig weer op die hoofpad. Baie lekker stop gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willim W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willim W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagbesoek.

Perfek vir oornagbesoek tussen Pretoria en Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Nice.

As advertised, sheets a bit dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Baie gasvrye ontvangs en die omgewing is baie rustig met mooi uitsig op die berge. Lekker braaiplek op 'n mooi stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaaskuier.

DStv was nie geaktiveer nie, kode E 18, die lugversorger was 'n mobiele eenheid wat werklik te raserig was om in die nag te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwefontein Lodge se terugvoer

Dear Jan,
Thank you for your comments. My apologies for the DStv, for some reason DStv was not sending me signal which I rectified the following morning. Unfortunately, I can't do much about the air conditioner as at present I cannot afford a built-in air-con, my apologies that it was too noisy. I hope that you were able to get some comfortable and quiet sleep. I hope you had a wonderful holiday and that 2022 is a fabulous year for you.
Best regards,
Judy Rous

Wolwefontein Lodge
Relda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Goeie ligging. Lekker oornagplek op pad Kaap toe. Vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Enkelreisiger

Baie rustig, skoon en smaaklik gemeubileer.

Die kothuis was ruim en goed toegerus met alles wat mens kan benodig. Die plaasatmosfeer is rustig en ek kon stap waar ek wou. Die perde waarmee hulle teel is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustige verblyf met Judy se uitmuntende diens.

Ons verblyf was baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Ons het sommer dadelik aanklank gevind en sal weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Saam met vriende

Die plek was netjies en skoon.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Hoogs aan te beveel. Hulle sien ons beslis weer. Baie dankie. Ons gasvrou het ons met ope arms, vriendelikheid verwelkom. Baie gasvry. Ons was familie groep van 8. Ons kamers was reeds warm met verwarmers en elektriese komberse reeds aangesit. Daar is groot kombuis area en binnebraai-area wat tot ons beskikking was. Die personeel was ook baie vriendelik en behulpsaam. Kan hoogs aanbeveel en sien ons beslis weer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander B
Gesin met tieners

Overnight stay on route to Johannesburg, owner is very friendly, farm environment was good

Nice farm environment with horses, sheep, game and a variety of chickens. Pleasant and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clari N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clari N
Gesin met tieners

Loved the Karoo experience.

The rooms are cozy and well-serviced, and the shared kitchen/dining area lovely. Enjoying the sunset view from our stoep (some rooms face into a courtyard, but we were in front-facing rooms) and going for a walk on the farm the next morning made the stay unforgettable. The owner made us feel like old friends. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Lekker gebly, vriendelik, rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Besigheidsreis

Op pad na George of Port Elizabeth, 'n moet oorslaap.

Lekker uit Colesberg, is hierdie plaas met al die plaaslewe, net die plek vir slaap en kuier. Die gasvrou is onderhoudend en leef haar gasvryheid uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige plaas atmosfeer.

Lekker plaas verblyf op 'n plaas was met perde geteel word. Vriendelike gasvrou en ruim verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hillie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hillie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n selfsorg eenheid is die Kudu Cottage maar karig toegerus.

Dit is ietwat vleiend om hierdie huisie 'n selfsorg eenheid te noem, gegewe dat daar nie eers 'n kombuiswasbak is nie, wat nog van 'n klein kombuisie. Die braaigeriewe is baie goed maar was vuil. Die huisie was ruim en gemaklik, en die badkamer voldoende. Die plek kort egter bietjie afronding en ek sal dit nie weer besoek nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met aangename gasvrou.

Omdat dit 'n werkende plaas is met baie diere, was vlieë 'n groot probleem en moet meer gedoen word daaraan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Rustig, skoon, netjies en vriendelike diens

Die grondpad was glad nie 'n probleem nie. Ons is vriendelik ontvang, kamers was netjies en skoon. Ons het braaipakkies bestel, is voorsien van soveel hout as wat ons nodig gehad het en het ook die heerlikste slaaie gekry. Die gasvrou het lekker gesels en ons kon 'n bietjie rondstap op die plaas. Ons het lekker ontbyt genuttig. Ons gaan beslis weer hier kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby hoofpad, uit die dorp se verkeer.

Baie rustig, netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang deur June. Kon 'n lekker vleisie braai in heerlike omgewing. Sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Fantastic - great amenities.

We thoroughly enjoyed our stay here, would happily recommend to anyone. Do however take bug spray - being a farm, quite a few flies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel ten volle aan.

Judy is die ideale gasvrou en daar is ten volle in al ons behoeftes omgesien. Dis 'n pragtige plek en ten spyte van die droogte is dit 'n lushof. Dis 'n paradys vir fotograwe en die ideale plek om te ontspan na 'n warme reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig op die plaas.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S
Enkelreisiger

Gerieflik, netjies en gasvry.

Plaaspad 100% rybaar met kar, kombuis en braaifasiliteite baie goed. Kamers netjies en skoon met goeie beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies.

Ons is gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig.

Veral die stapel gratis vuurmaakhout was verrassend. 'n Goeie ervaring met 'n baie ruim en goed toegeruste kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwefontein Lodge se terugvoer

Dear Henri,

Thank you so much for the kind words, I really appreciate it. I'm glad you had a pleasant stay and hope to see you sometime when you pass by again.

Judy

Wolwefontein Lodge
Tinus E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus E
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld op 'n rustige Karoo-plaas.

Alles was soos belowe. Ons het die hele huis tot ons beskikking gehad en ek wonder hoe dit sal wees as daar ander gaste ook is en die kombuisgeriewe gedeel moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C
Gesin met tieners

Ongelooflik rustic en privaat.

Heerlike plaasplekkie op pad JBay toe om te rus en te kuier. Lekker vuurherd in die kamer en al die regte geriewe vir braai en ontspan. Juweeltjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gewoon en was baie interessant om al die verskillende diere te kan sien en hoe hulle almal bymekaar inpas. Tingeling die meerkat is iets om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carien J
Gesin met klein kinders

Enjoyed a peaceful overnight stay with the best service.

Lovely place, for all family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwefontein Lodge se terugvoer

Dear Carien,
It was lovely meeting you and your family and I am so glad that you enjoyed your stay. I hope to see you again when you pass this way.
Kind regards,
Judy

Wolwefontein Lodge
Arie O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie O
Saam met vriende

Baie vriendelike diens en goeie fasiliteite, het heerlik gebly.

Kon heerlik in die pragtige omgewing stap. Het net uit gewoonte na ontvangs gesoek, maar weet nou om net dadelik die gasvrou te skakel sodra mens arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pik donker nag in die Karoo met die helderste sterre sonder enige vrees.

Sal Wolwefontein aanbeveel. Gasvry en netjies toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theana B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theana B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, mooi geriewe.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons kon vroeër inklok en alles was mooi vars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, friendly, very good overnight experience.

Peaceful, friendly, very good overnight experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and tranquil stay-over and value for money.

Add to that a very friendly host and meeting the animals on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë baie skoon en netjies

Vriendelike ontvangs. Vriendelike hondjies. Gerieflik geleë. Skoon en netjies

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Duane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, jy kry vir wat jy betaal.

Ons wou graag in Colesberg oorgeslaap het maar Wolwefontein is 25 minute se ry buite Colesberg. Ons het Wolwefontein gebruik as 'n halfpadstop op pad terug van vakansie. Die eenheid wat ons in gebly het was ruim met 'n lekker groot dubbelbed. Die beddegoed was skoon en netjies. Die res van die huisie was 'okay' met ou gebreekte en verweerde meubels. Die huisie is geleë op 'n plaas, so daar is honde, hoenders, meerkatte, perde ens. wat rondloop, so dis fantasties vir kinders, maar verwag maar goggas ens. Vir wat jy betaal, kry jy 'n goeie nag se rus. Die ontvangsdame en haar dogter was vriendelik en het ons mooi gehelp met enige navrae wat ons gehad het. Ontbyt was ook heel gemiddeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ané U - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ané U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek buite die stad se gedruis.

Ons is warm verwelkom en die blyplek was baie netjies, daar is braai-areas en onderdak parkering. Ons sal dit aanbeveel vir ‘n oornag op pad na enige bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lelanie C
Gesin met tieners

Mense gaaf, maar kamer onvoldoende toegerus.

Gasvrou is gaaf, lekker ontbyt ingesluit, maar essensiële goed ontbreek in ons slaapkamer, bv. asblik in badkamer. Remote en ligskakelaar stukkend. Geen tafel om iets op neer te sit in badkamer. Ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwefontein Lodge se terugvoer

Dear Melanie,
Thank you for your review. I will fix the remote and light switch and make the changes in the bathroom as you suggest.
Have a wonderful festive season.
Judy

Wolwefontein Lodge
Charlotte G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte G
Gesin met tieners

Heerlik.

Netjiese en gerieflike verblyf. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé N

Heerlike, rustige plaaservaring.

Heerlike plaaservaring met 'n baie vriendelike gasvrou wat 'n heerlike ontbyt voorgesit het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
At & Amanda S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
At & Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Mooi binnenshuis.

Baie rustig gekuier. Ons kuier was in die middel van die dorre droogte en als was maar vaal om jou, dis baie jammer, anders sou die plaas ook nog 'n bekoring ingehou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Netjies maar stil. Gasvry en aangenaam. Oggendete bevredigend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Regtig 'n baie lekker plek vir oorslaap. Skoon en netjies, lieflike ontbyt en lekker om net die Karoo stilte te geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petro J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike skoon, netjiese en rustige verblyf op die plaas.

Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Skoon en netjies. Stortgeriewe met warm water wat heerlik was na lang rit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en skoon geriewe.

Trudy het ons baie vriendelik ontvang en dit was aangenaam om die plaasatmosfeer te kon ervaar. Sal definitief weer daar oornag en dit aanbeveel by vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oorslaap!

Ons het Wolwefontein as 'n oorslaapplek gebruik en dit was perfek. Die ligging is goed, kliëntediens puik en dis regtig goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie aangename verblyf geniet.

Judy en haar dogter is baie vriendelik en gasvry. Ons het Kudu Cottage baie gemaklik gevind en sal graag weer daar oornag. Pragtige linne op die bed. Heerlike plaasontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Gesin met tieners

Baie goed.

Baie lekker gebly en lekker geslaap. Mens deel egter akkomodasie met ander gaste wat dalk nie in almal se smaak sal val nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars bries van gasvryheid "off the beaten track".

Waarde vir geld met egte Karoo-gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious room, but outdated.

Spacious room with outdated furniture and decor. Breakfast was good variety, fresh farm atmosphere. Friendly host, but no security. Front door couldn't lock.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolwefonteinplaas, N9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5HNUNHw0zgzkrIJAO9pzR5KQ7H3KVRZRqTyehpZjBqPu1Xj5jw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Wolwefontein Farm N9 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.00842895698 25.012308657133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem