Sabie Akkommodasie by Wonder View Guest House | LekkeSlaap
+50

Wonder View Guest House

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 24, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wonder View Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer woonstel en 'n tuinwoonstel op 'n woonerf wat met die eienaars gedeel word. Wonder View Guest House is in Sabie en het 'n houtdek met 'n uitsig op die bergreekse in die verte wat dit die ideale plek maak om die sonsondergang te aanskou.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en lei na die houtdek. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is 2 slaapbanke in die leefarea vir addisionele gaste (ideaal vir kinders). Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n houtdek. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en 'n stoof en lei na die sitkamer en eetarea. Komplimentêre koffie, tee en koekies word voorsien. Daar is ook komplimentêre toiletware en die woonstel word daagliks skoongemaak.

Die Wonder View Cottage het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is 'n aparte kombuisie wat met 'n mikrogolf, tweeplaat-stoof, breekware en kookgereedskap toegerus is. Daar is 'n buite-area met braaigeriewe.

Die houtdek het stoepmeubels en gasbraaigeriewe. Daar is parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Die eiendom is stapafstand vanaf die dorp. Daar is 2 vriendelike honde op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Wonder View Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 4de Laan 24, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Wonder View Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 24, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxQH9UwlsxgX08fv6RrjG3u2YFGt8rBZeZp5ZL97qy9hsAmCRvu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 24 4th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.10172865071 30.777899458665
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za