LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wonderview Executive Guesthouse | LekkeSlaap
+27

Wonderview Executive Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelweiss-laan 418, Magalieskruin, Pretoria, 0172, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wonderview Executive Guesthouse bied 'n uitsig oor die noordelike deel van die stad en is in Magalieskruin in Pretoria geleë. Dit bied gerieflike verblyf met slaapplek vir 2 gaste elk.

Die gastehuis bestaan uit die Cheri, Rooi en Blou Woonstelle. Die woonstelle het elkeen 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en stort.

Elke woonstel het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Blou en Rooi Woonstelle het elkeen 'n stoof ook. Gaste kan in die privaat sitkamer ontspan. Die woonstelle maak op 'n terras met 'n uitsig oor die tuin en 'n plonspoel oop.

Wonderview Executive Guesthouse bied maklike toegang tot die N1 en die N4 en dis 4,9 km vanaf die Kollonade-winkelsentrum en die Wonderboom Junction Shopping Centre met verskeie winkels en restaurante. Die Wonderboom Natuurreservaat is net 3,8 km weg vir diegene wat van die buitelug hou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Edelweiss-laan 418, Magalieskruin, Pretoria, 0172, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelweiss-laan 418, Magalieskruin, Pretoria, 0172, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5qltSLk3t2BiWhxbmAMxUFUIrHaG8epGvGRZVYnSgO5QF4IxCP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 418 Edelweiss Avenue Magalieskruin 0172 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.689773 28.233444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!