Wood Cabin
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dickens-laan 6, Orkney, 2619, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Wood Cabin is 'n gerieflike kothuis op die gasheer se perseel in Orkney, 'n klein dorp in Noordwes net buite Klerksdorp. Die kothuis het 'n privaat ingang en is ideaal vir reisigers war deurry en op soek is na 'n gerieflike blyplekkie.
Die oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook gemaklike banke en 'n TV.
Die aparte kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Plaaslike besienswaardighede sluit in die Voëlreservaat reg op die oewer van die Vaalrivier, die Likkewaan-staproetes, die Vaalrif-goudmyn, die Ground Nut Factory en Orkney Vaaloord wat perfek is vir piekniekplekke, asook hengelaars en watersportentoesiaste.
Slaapplek
’n Bespreking by Wood Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Dickens-laan 6, Orkney, 2619, Noordwes
- Gaste dink Wood Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dickens-laan 6, Orkney, 2619, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom