Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wood Owl Bush House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zyta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Wood Owl Bush House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chris D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

'n Weggesteekte juweel in Nelspruit.

Alhoewel die huis oud is is dit skoon en netjies en fantasties geleë in 'n natuurlike area in steiltes, dit voel regtig of jy in die natuur en nie die stad is nie, fantasties. Ons sal definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wood Owl Bush House se terugvoer

Dankie Chris en familie,
Ek is gereed om julle weer te verwelkom.

Wood Owl Bush House
Annelie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L
Gesin met klein kinders

'n Heerlike, een aand oorslaap met familie.

Wood Owl Bush House is 'n netjiese en goed toegeruste huis wat voel of mens diep in 'n woud is. Zyta het ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amely G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amely G
Saam met vriende

Baie netjies and skoon. Sal weer soontoe gaan.

Zyta was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is ten volle toegerus en veilig. Die huis is geleë in die dorp en naby skole en winkelsentrums, maar dit voel asof jy in die bosveld is. Die beddens het in die winter elektriese komberse gehad (bonus).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wood Owl Bush House se terugvoer

Dankie Amely, it was lovely to meet you. I look forward to seeing you again.

Wood Owl Bush House
Wimpie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie D

Vriendelike mense; skoon en netjiese verblyf. Baie ruim.

Baie stil omgewing. Voel soos innie bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wood Owl Bush House se terugvoer

Goeie dag Wimpie,

Baie dankie. So bly julle het dit geniet

Wood Owl Bush House
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rest Farm 454 Erfdeel 80, Einde van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQscdXdMLxQ27a8tTZvGzJd6oFJFIaDO3DzkIzWjkVrZ1RgjIOh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 The Rest Farm 454 Portion 80 End of Perdeby Street 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.501137016979 30.990766683759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem