Woodbridge Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Xander V - Des 2022
Algehele gradering
Great hospitality and warm welcome!
Woodbridge Lodge se terugvoer
Dear Isabel, thank you for your review and the recommendation. We are happy we could assist and enjoyed hosting you. Regards, Woodbridge Lodge.
Marlieta B - Des 2022
Algehele gradering
Goeie ligging en vriendelike personeel.
Woodbridge Lodge se terugvoer
Dear Marlieta, thank you for your review. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Regards, Woodbridge Lodge.
Rene P - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Woodbridge Lodge se terugvoer
Dear Rene,
It was lovely meeting you. We are delighted that you enjoyed your stay with us.
Regards,
Woodbridge Lodge
Pippa L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, vriendelike diens en uistekend geleë.
Woodbridge Lodge se terugvoer
Dear Pippa, thank you for your review. Hopefully next time you will include breakfast!
We look forward to welcoming you back soon.
Regards,
Woodbridge Lodge
Mardi J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie kliëntediens en waarde vir geld.
Woodbridge Lodge se terugvoer
Dear Mardi, it was lovely to meet you and your family. We are happy that you enjoyed your stay in our loft apartment.
Regards
Woodbridge Lodge
Jacques O - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie gastehuis
Woodbridge Lodge se terugvoer
Dear Jacques, We are happy to hear that you felt welcome and enjoyed your stay with us. If you prefer, next time you are can request a room with an outside door for your convenience.
Regards
Woodbridge Lodge
Jeremy D - Okt 2021
Algehele gradering
Hoop ander kamers is beter as Kamer no. 4.
Woodbridge Lodge se terugvoer
Dear Jeremy,
We appreciate your feedback and sincerely apologize for the inconvenience caused during your stay with us. All your concerns are noted and measures have been implemented as a matter of urgency to avoid this happening again. We hope that you will afford us another opportunity to welcome you and your wife back some time soon.
Best Regards
Management
Woodbridge Lodge
Ralph E - Sep 2021
Algehele gradering
Nice.
Woodbridge Lodge se terugvoer
Dear Ralph, thank you for your review. We are very happy that you enjoyed your stay with us.
Regards,
Management,
Woodbridge Lodge.
Jon F - Jun 2021
Algehele gradering
Relaxed. Peaceful. Enjoyable.
Woodbridge Lodge se terugvoer
Thank you for your review and we are happy that you enjoyed your stay with us.
Aileen C - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Gasvrye personeel.
Lees meerWoodbridge Lodge se terugvoer
Dear Aileen
Thank you for taking the time to do this review.
We are very happy that you enjoyed your stay with us and look forward to seeing you again soon.
Regards
Management
Michele V - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Aileen C - Mrt 2021
Algehele gradering
Ruim, veilig.
Evan D - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely.
Gunter P - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies. Te veel geraas het die kuier onaangenaam gemaak.
Darryl K - Jan 2021
Algehele gradering
Baie veilig, maar almal loop heeltyd verby kamer, amper niks privaatheid.
Aletta K - Des 2020
Algehele gradering
Was skoon en netjies.
Jon F - Des 2020
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Ruth T - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker gebly, baie vriendelike ontvangs.
Guilluame S - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en goeie waarde vir geld.
Oliver M - Des 2019
Algehele gradering
A good place to be with friendly staff.
Teresa D - Des 2019
Algehele gradering
Sentraal en netjies.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Jan N - Nov 2019
Algehele gradering
Fair accommodation in good location.
Derik D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Nico V - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie ligging, veilig en goed toegerus.
Mapimpana M - Apr 2019
Algehele gradering
This is nice for people who is in Cape Town to explore.
Tania F - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderful overnight.
Lees meerMarina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelike.
Johnny P - Feb 2019
Algehele gradering
Won't be returning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal nie terugkeer nie.
Die kamer was klein en beknop. Die matras was ongemaklik. 2 volwassenes is bespreek, maar handdoeke in stort vir slegs 1 persoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jimmy K - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, sal dit enige tyd weer gebruik.
Elzane C - Des 2018
Algehele gradering
Ons aandjie was rustig.
Anelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties. Baie lekker kamers. Ontbyt is heerlik en die view van die deck af is stunning.
Mitchell H - Sep 2018
Algehele gradering
Woodbridge Lodge is well worth the visit.
Lees meerJoyce K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie ruim en gerieflik.
Tania M - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Lees meerMarina H - Jul 2018
Algehele gradering
Ons was ontsettend beïndruk, met die geriewe, netheid, luuksheid en vriendelike personeel.
Theresa S - Jul 2018
Algehele gradering
Woodbridge Logde made me feel relaxed, calm and at peace.
Trevor E - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike en rustige verblyf.
Alexandra V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie skoon en netjies gewees.
Stephan R - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Runa-marie J - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik geleë, netjiese verblyf, stil omgewing en uitstekende ontbyt!
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Anzette J - Mei 2018
Algehele gradering
Voel dadelik tuis met aankoms.
Fritz M - Feb 2018
Algehele gradering
So-so.
Lees meerLouw L - Feb 2018
Algehele gradering
Veilig en naby sakekern.
Enrico B - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer met vriendelike diens.
Point Of Care Technologies P - Nov 2017
Algehele gradering
Baie ruim en gerieflik.
Lizanné D - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike en hulpvaardige personeel.
Henry G - Jul 2017
Algehele gradering
Value for money stay.
Woodbridge Lodge se terugvoer
Thank you very much for your review, Henry. I am really glad you enjoyed your stay and we hope to see you again.
Best Regards,
Wilna
Judy B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en rustige atmosfeer.
Cynthia D - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Corne V - Nov 2016
Algehele gradering
Die verblyf was lekker net jammer van die badkamers.
Klaus R - Okt 2016
Algehele gradering
We enjoyed our stay very much.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het ons verblyf baie geniet.
Ons kamer was skoon en die bed was baie gerieflik. Ontbyt was 'n bietjie karig, maar oor die algemeen bevredigend. Ons sal hierdie lodge by ons vriende aanbeveel. Baie dankie vir aangename verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Woodbridge Lodge se terugvoer
Good Day,
Thank very much.
Best Regards
Thuli
Karen O - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë.
Susan K - Mei 2016
Algehele gradering
Goed geleë en gerieflik met maklike toegang.
Antionet P - Feb 2016
Algehele gradering
Goed geleë, gerieflik en maklike toegang.
Michael P - Jan 2016
Algehele gradering
Most excellent, splendid, awesome, remarkable, sincere, friendly service.
Chris L - Nov 2015
Algehele gradering
Heel aanvaarbaar, maar niks besonders.
Andre O - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ondervinding ...
Nico S - Aug 2015
Algehele gradering
Great!
Griseldis S - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie tevrede met die verblyf gedurende my tyd in die Kaap!
Andre R - Jan 2015
Algehele gradering
Baie goeie ligging en skoon!
Mike D - Des 2014
Algehele gradering
Not ideal and overpriced in season.
Gerrit B - Des 2014
Algehele gradering
Kamer was ruim, ontbyt geurig en personeel baie hulpvaardig en vriendelik.
Hester E - Nov 2014
Algehele gradering
Ek en my man het daar oorgebly voor ons op die MSC Opera gegaan het vir my verjaardag!
Doreen M - Sep 2014
Algehele gradering
Woodbridge Lodge is the nice place to stay and is very affordably
Merriam M - Sep 2014
Algehele gradering
Lovely place, fab time
Altus L - Mei 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Tersia V - Apr 2014
Algehele gradering
Netjies en sentraal geleë met 'n lekker ontbyt in 'n rustige omgewing.
Diek M - Apr 2014
Algehele gradering
Het welkom gevoel met ons aankoms.
Malvern M - Apr 2014
Algehele gradering
I had a restful and peaceful stay.
Hanlie P - Apr 2014
Algehele gradering
The staff was very helpful and made our stay a pleasant experience.
Pierre V - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie, baie lekker gewees!
Kiki I - Mrt 2014
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld.
Antonie R - Mrt 2014
Algehele gradering
Value for money
Nikki J - Feb 2014
Algehele gradering
Comfortable and xlean, with a charming hostess.
Selma D - Feb 2014
Algehele gradering
Goed vir oorslaap, maar nie vir vakansie-hou nie
Arno D - Jan 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met voortreflike ontbyt!
Penny-jane B - Jan 2014
Algehele gradering
A lovely stay in a very nice room.
Chantelle A - Jan 2014
Algehele gradering
Gerieflik!
Nomhle B - Jan 2014
Algehele gradering
Very neat and friendly service
Monique S - Des 2013
Algehele gradering
Genotvol.
Marisa M - Des 2013
Algehele gradering
Die ander gaste was baie raserig.
Derick W - Des 2013
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en uitstekende ontbyt wat ingesluit is.
Michelle M - Apr 2013
Algehele gradering
It was good
Rene D - Apr 2013
Algehele gradering
Good
Audrey H - Apr 2013
Algehele gradering
Extremely clean - wonderful decor and awesome staff
Ruth T - Apr 2013
Algehele gradering
Ons het lekke geslaap!!
Ellen M - Apr 2013
Algehele gradering
Nice rooms
Johann W - Jan 2013
Algehele gradering
We enjoyed our stay very much and have already booked for our next stay there.
Boitumelo F - Okt 2012
Algehele gradering
With the warm reception received,we had a fabulous stay and would be back in the future
Anneline V - Sep 2012
Algehele gradering
To be recommended anytime
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hawston-weg 18, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom