Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodbridge Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 92 resensies vir Woodbridge Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Xander V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality and warm welcome!

Thank you to Colleen and the rest of the staff for going out of your way to make us feel welcome. Definitely recommend you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Dear Isabel, thank you for your review and the recommendation. We are happy we could assist and enjoyed hosting you. Regards, Woodbridge Lodge.

Woodbridge Lodge
Marlieta B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlieta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en vriendelike personeel.

Ons het ons kuier baie geniet. Kamers was netjies en beddens op gemaak as ons teruggekom het na 'n uitstappie. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sekuriteit ook baie betroubaar. Het net ongelukkig so nou en dan 'n reuk wat deur trek van die kanaal af wat effens onaangenaam is, maar die lodge was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Dear Marlieta, thank you for your review. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Regards, Woodbridge Lodge.

Woodbridge Lodge
Rene P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Saam met vriende

Pragtige plekkie.

Ons het ons baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel. Die mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Dear Rene,

It was lovely meeting you. We are delighted that you enjoyed your stay with us.

Regards,
Woodbridge Lodge

Woodbridge Lodge
Pippa L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pippa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, vriendelike diens en uistekend geleë.

Alle gewensde geriewe beskikbaar. Ons het nie vir ontbyt gevra nie, maar dit het lekker geruik. Daar is selfs 'n pizza restaurant op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Dear Pippa, thank you for your review. Hopefully next time you will include breakfast!
We look forward to welcoming you back soon.
Regards,
Woodbridge Lodge

Woodbridge Lodge
Mardi J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mardi J
Gesin met klein kinders

Baie goeie kliëntediens en waarde vir geld.

Vriendelike werkers en jy het jou privaatheid. Goeie sekuriteitdiens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Dear Mardi, it was lovely to meet you and your family. We are happy that you enjoyed your stay in our loft apartment.
Regards
Woodbridge Lodge

Woodbridge Lodge
Jacques O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques O
Gesin met klein kinders

Goeie gastehuis

Ons was hoogs tevrede met als veral die personeel. Die ander gaste was ook baie vriendelik. Ek wil net graag hê in kamer 14 moet ook 'n deur kom wat na buite loop soos al die ander kamers. Sal baie gemakliker wees om goed af te laai en in kamer te dra as om deur gang te stap terwyl gaste in voorportaal sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Dear Jacques, We are happy to hear that you felt welcome and enjoyed your stay with us. If you prefer, next time you are can request a room with an outside door for your convenience.
Regards
Woodbridge Lodge

Woodbridge Lodge
Jeremy D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jeremy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoop ander kamers is beter as Kamer no. 4.

Ons het 'n slegte nag gehad met die kombuis baie naby en waar die personeel om 04:00 begin raas het. Reg bo ons venster het 'n sekuriteitslig ons kamer heel nag verlig en van 05:00 het mense in al die Lodge se vullisdromme onder ons venster begin krap vir blikke en goed om te herwin of iets. Ons hoop net hul ander kamers is beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Dear Jeremy,
We appreciate your feedback and sincerely apologize for the inconvenience caused during your stay with us. All your concerns are noted and measures have been implemented as a matter of urgency to avoid this happening again. We hope that you will afford us another opportunity to welcome you and your wife back some time soon.
Best Regards
Management
Woodbridge Lodge

Woodbridge Lodge
Ralph E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Baie vriendelike staf en baie behulpsaam. Die veiligheidswag was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Dear Ralph, thank you for your review. We are very happy that you enjoyed your stay with us.
Regards,
Management,
Woodbridge Lodge.

Woodbridge Lodge
Jon F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed. Peaceful. Enjoyable.

Lovely stay. Enjoyed the privacy. The reception upon arriving and leaving was super friendly. I didn't catch the lady at reception's name, but she was absolutely lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Thank you for your review and we are happy that you enjoyed your stay with us.

Woodbridge Lodge
Aileen C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging. Gasvrye personeel.

Dit is nie die eerste keer dat ons by die lodge bly nie. En, soos die vorige keer, was ons verstom dat elke personeellid, ongeag watter posisie, ons met hartlikheid ontvang en op die hande gedra het. Geen versoek was te veel nie. Elke kamer het splinternuwe matrasse tydens ons verblyf ontvang. Die beddens het heerlik geslaap en die kamer was silwerskoon. Ons was ook opgegradeer na 'n luukser kamer sonder dat ons daarvoor gevra het. Ons het 'n pragtige uitsig op die swembad, asook ons eie balkonnetjie, gehad. Ek wil die bestuur volpunte gee vir die gemoedelikheid wat daar heers. Dit is ons "home away from home". Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Dear Aileen
Thank you for taking the time to do this review.
We are very happy that you enjoyed your stay with us and look forward to seeing you again soon.
Regards
Management

Woodbridge Lodge
Michele V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Uitstekende diens en wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aileen C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, veilig.

Die kamers is nie modern nie, maar dit is skoon. Personeel het moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evan D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Stayed over 1 night, the customer service was great, the breakfast in the morning was lovely. Would definitely go again given the opportunity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gunter P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gunter P
Saam met vriende

Skoon en netjies. Te veel geraas het die kuier onaangenaam gemaak.

Baie geraas van boonste verdieping en omliggende area. Tesame met 'n harde bed, het die kuier nie waarde vir geld gebied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryl K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Darryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, maar almal loop heeltyd verby kamer, amper niks privaatheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was skoon en netjies.

Ons het net slegs gebruik on the oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jon F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Just needed some time out in a quiet and peaceful environment and Woodridge Lodge offered me that. Friendly and accomodating staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, baie vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was klein maar netjies en skoon. Parkering was veilig agter 'n hoë elektriese heining. Ontbyt was smaaklik en meer as genoeg. Ons was baie tevrede, baie dankie. Ons sal weer daar gaan bly en ons sal dit graag wil aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guilluame S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guilluame S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oliver M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good place to be with friendly staff.

We will certainly consider it again for next travels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal en netjies.

Baie sentraal en netjies. Bietjie raserig, maar voldoende vir 1 nag. Baie lekker ontbyt en lekker swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan N
Enkelreisiger

Fair accommodation in good location.

I stayed in one of the smaller and less expensive rooms. Very basic, but clean and neat. Good location to quickly get to a nearby restaurant. Very small TV set, no shower gel or shampoo provided, no views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derik D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie lekker en ligging is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Besigheidsreis

Goeie ligging, veilig en goed toegerus.

Vriendelike ontvangs. Baie goeie ligging. Ek het gedink die verkeer sal so bietjie pla aangesien dit teen 'n besige pad is, maar dit was glad nie die geval nie. Kamer was goed toegerus en dit is lekker dat ontbyt sommer op perseel bedien word. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mapimpana M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mapimpana M
Saam met vriende

This is nice for people who is in Cape Town to explore.

There was a problem with one room, the bed was worn out and it makes lots of noise at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful overnight.

Although we only stayed one night, one could most definitely enjoy quite a few nights. We were welcomed with smiles and showed to our room. We have booked an economy room and it was not that small at all! The room had two doors - one to the passage and the other one led to the outside where our car was safely parked behind electric sliding gate. Besides the comfy bed and crisp clean linen, we had a bar fridge, kettle and lots of coffee, tea, milk & sugars - and to top it all there was Baker's Good Morning biscuits. The en-suite bathroom had a rather big shower, wash basin and toilet. The next morning we had a scrumptious breakfast. The seating area is all open plan adjacent to the kitchen and we have to mention and complement the kitchen staff for the peace and quiet they maintained. Before departing we had a quick walk through the garden and admired the clean swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Ontvangs was vriendelike.

Die kamer was skoon en aangenaam. Dit was heerlik om buite te sit by die swembad. Lekker geslaap asook 'n heerlike ontbyt gehad. Sal definitief weer daar bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johnny P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Won't be returning.

The room was small and cramped. The mattress was uncomfortable. 2 adults were booked in but towels in shower for 1 person only.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal nie terugkeer nie.

Die kamer was klein en beknop. Die matras was ongemaklik. 2 volwassenes is bespreek, maar handdoeke in stort vir slegs 1 persoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, sal dit enige tyd weer gebruik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzane C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzane C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons aandjie was rustig.

Daar was niemand wat ons ontvang het toe ons aangekom het nie, die sekuriteitsman het ons kamer se sleutel aangegee. Kamer was skoon alhoewel daar 'n paar goggas was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Baie lekker kamers. Ontbyt is heerlik en die view van die deck af is stunning.

Wilna is 'n baie baie vriendelike host en ons sal beslis weer daar gaan bly. Baie goeie waarde vir geld. Baie dankie Wilna!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitchell H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitchell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woodbridge Lodge is well worth the visit.

Woodbridge Lodge is well situated just off a main road not too far from V&A Waterfront, the city bowl and Blouberg and is a short drive away from De Grendel Wine Estate. The lodge has an amazing view of the lagoon and mountain from the breakfast deck, the staff are friendly and more than willing to assist you with anything that you ask. The breakfast is delicious and the team really know how to cook the food to perfection, not many people cook bacon and spice mushrooms as well as the Woodbridge Lodge's breakfast team, there is also a delivery service directly to the lodge from nearby restaurants. You get your own remote to the gate which makes it very secure and you can rest assured that your car will be safely parked within the premises, the area that the lodge is in seems to be very clean and crime free. We left our belongings in the room and the cleaning staff didn't touch a thing, even though they had full access to do so which means that they are very reliable and trustworthy. I would most definitely book into the lodge again, the rate which Woodbridge Lodge charges is less than most places in the area but the decor and pool area make it seem that you are in a far more expensive establishment. Woodbridge Lodge would make an excellent home base for anyone looking to explore the Cape Peninsula. I would definitely book into the lodge again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en gerieflik.

Ons gunstelingplek om te bly as ons Kaap toe moet gaan. Netjiese kamer met alles wat jy nodig het en lekker ontbyt om jou dag mee te begin. Veilige parkering en vriendelike ontvangs, sal beslis Woodbridge Lodge vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Ons kuiertjie was baie lekker en gemaklik, alles was byderhand en beskikbaar met vriendelike personeel. Maar daar was net 'n klein glipsie wat gebeur het die Sondagoggend met ontbyt. Ek en my man het vir ons muffins gaan haal uit die bank en toe ons byt ontdek ons dat die muffins vermuf was onder. Daar was sulke lelike groen mufplekke onder en binne-in en dit was stokstyf. Ek kon my oë nie glo dat hulle sulke goed uitsit om te eet nie, ons het toe die bak deursoek en agtergekom dat alles so is en ons het die dames in die kombuis gewys en hulle het die bak weggevat, gelukkig was niemand nog voor ons by die bak nie, 'n mens kan lelik siek raak so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was ontsettend beïndruk, met die geriewe, netheid, luuksheid en vriendelike personeel.

Ons was baie beïndruk met Woodbridge Lodge. Die prys baie billik en met ontbyt ingesluit! Die lodge is so mooi, gerieflik, skoon en gemaklik. Ons het regtig tuis en welkom gevoel. Die ontbyt was uitstekend met baie vriendelike personeel. Ons sal beslis weer daar oorbly en dit ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woodbridge Logde made me feel relaxed, calm and at peace.

Very cosy and convenient place where you can get everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige verblyf.

Vriendelike ontvangs en goeie diens. Geriewe netjies en skoon. Goeie sekuriteit met elektriese heinings en veiligheidswag. Ruim en veilige parkering. Kan vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandra V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie skoon en netjies gewees.

Woodbridge Lodge is 'n pragtige gastehuis. Dit is baie skoon en netjies en die mense wat daar werk is baie behulpsaam. Die gastehuis was maklik om by uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan R
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens.

Kamer was baie skoon, diens baie goed, ontbyt baie nice!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Runa-marie J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runa-marie J
Besigheidsreis

Gerieflik geleë, netjiese verblyf, stil omgewing en uitstekende ontbyt!

Ek het die verblyf baie geniet en is beïndruk met die vriendelike ontvangs en gerieflike kamer. Die gastehuis is goed geleë vir besoeke aan die noordelike voostede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzette J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel dadelik tuis met aankoms.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam, selfs die wag buite. Kamer en geriewe is luuks. Ontbyt is kersie op die koek. Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fritz M
Saam met vriende

So-so.

Alles goed. In nr. 3 gebly. Behalwe geen haardroër met plug by spieël nie. Dit is basiese goed wat daar moet wees. Nadat ek gevra het, het hulle 'n droër gebring, maar die koord was nie lank genoeg om na die spieël (bokant die bed) te kom nie. Ketel en yskas op dieselfde plug, moet altyd uithaal en ander een weer insit. Dubbel plug daar benodig. Geen bolaken vir warm dae nie. Geen aircon. Raserige fan. Nr. 2 is die plugs by die kopenent waar jou kop lê. Dis heeltemaal onmoontlik om so te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw L
Besigheidsreis

Veilig en naby sakekern.

Die direkte omgewing het my onveilig laat voel toe ek baie laat die aand van die lughawe gery het. Die lodge is daarteenoor goed beveilig en sekuriteit was heel aand aan diens en ons kon vinnig en gerieflik inklom. Die lodge is gerieflik geleë en Waterfront en Century City is albei maklik bereikbaar, selfs in die middel van die Kaapse oggendverkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enrico B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico B
Gesin met klein kinders

Fantastiese atmosfeer met vriendelike diens.

Baie knus met vriendelike personeel. Naby alles sowel as die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Point Of Care Technologies P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Point Of Care Technologies P
Enkelreisiger

Baie ruim en gerieflik.

Vinnige diens, uitstekende gehalte. Personeel is behulpsaam en vriendelik, sal die plek graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanné D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanné D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, vriendelike en hulpvaardige personeel.

Dink die prys was billik vir die geriewe en het ontbyt ingesluit. Was rustig, al was dit amper vol bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money stay.

Friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review, Henry. I am really glad you enjoyed your stay and we hope to see you again.
Best Regards,
Wilna

Woodbridge Lodge
Judy B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B
Saam met vriende

Baie vriendelike personeel en rustige atmosfeer.

Baie netjies, rustige atmosfeer, vriendelike personeel, ontbyt baie lekker, wat baie oulik is, is dat daar 'n yskassies in die kamers is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia D
Enkelreisiger

Baie lekker en gerieflik.

Swembad was die mooiste met sonbeddens. Lekker geslaap - rustig en privaat en die prys is baie billik. Parkeerplek veilig. Naby die see en 'n gou-gou rit lughawe toe. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was lekker net jammer van die badkamers.

Die badkamers het elke keer oorstroom as jy stort, die badkamer het 'n reuk gehad. Ek het dit twee keer gerapporteer maar geen aksie was geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay very much.

Our room was clean and the bed very relaxing. Breakfast was a little sparingly, but overall satisfactory. We will recommend your lodge to our friends. Thank you for a nice stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf baie geniet.

Ons kamer was skoon en die bed was baie gerieflik. Ontbyt was 'n bietjie karig, maar oor die algemeen bevredigend. Ons sal hierdie lodge by ons vriende aanbeveel. Baie dankie vir aangename verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodbridge Lodge se terugvoer

Good Day,

Thank very much.

Best Regards
Thuli

Woodbridge Lodge
Karen O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed geleë.

Ongelukkig was daar nie genoeg handdoeke nie en kon niemand op daai tydstip vind om ons meer te gee nie. Paar plekkies wat vuil was maar nie ernstig nie. Anders was die kamer na wense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Besigheidsreis

Goed geleë en gerieflik met maklike toegang.

Dit was my tweede keer by Woodbridge Lodge. Ek is baie gasvry ontvang en het 'n oproep van die gastehuis ontvang om my aankomtyd te bevestig, en alhoewel na-ure, is ek hartlik ontvang. Daar was deurlopende en goeie kommunikasie, en die kamer was baie gerieflik, veral die koue weer in ag genome. Niks was te veel moeite vir die gashere nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionet P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antionet P
Besigheidsreis

Goed geleë, gerieflik en maklike toegang.

Ek is professioneel ontvang. Die kamer het aan al my verwagtinge voldoen. Die omgewing is baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Gesin met tieners

Most excellent, splendid, awesome, remarkable, sincere, friendly service.

My family and I was amazed with the friendliness and remarkable service that we had received at the Lodge. The management and staff were very pleasant and friendly and very accommodating. The rooms were tidy and clean and we experienced no problems with anything. Well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris L
Enkelreisiger

Heel aanvaarbaar, maar niks besonders.

Ligging goed en kamer heel gerieflik. Oor die algemeen kort die plek onderhoud en lugversorging in kamer het nie gewerk nie, maar dit was gelukkig koel. Ontbyt baie goed voorberei en personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ondervinding ...

Oor die algemeen was dit 'n aangename ondervinding. Ons het lekker geslaap op die groot bed, goeie waarde vir geld dink ek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Friendly staff and excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Griseldis S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Griseldis S
Enkelreisiger

Baie tevrede met die verblyf gedurende my tyd in die Kaap!

Die diens was uitmuntend, ek het dadelik diens gekry soos wat ek verlang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en skoon!

Sal weer gebruik, eienaar is baie hulpvaardig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not ideal and overpriced in season.

Single beds only. I needed one queen and a single bed. The rooms on the ground floor have no privacy. People walking to the carpark can look into the rooms. You cannot keep the curtains closed all day. Parking safe, the spaces are poorly marked. The shower economy water measures are poor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was ruim, ontbyt geurig en personeel baie hulpvaardig en vriendelik.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester E - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het daar oorgebly voor ons op die MSC Opera gegaan het vir my verjaardag!

Ek sal Woodbridge lodge by almal aanbeveel van die ontvangs, kamer en ontbyt is dit baie goed en al die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen M
Gesin met klein kinders

Woodbridge Lodge is the nice place to stay and is very affordably

Woodbridge breakfast is very good but you cant have the same selection of things every day, I think they need change the breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merriam M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merriam M
Saam met vriende

Lovely place, fab time

We had a fabulous time at Woodbridge, thank you for the excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altus L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Altus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dankie vir die wonderlike verblyf; sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia V

Netjies en sentraal geleë met 'n lekker ontbyt in 'n rustige omgewing.

Baie aangename verblyf met al die basiese goed wat mens nodig het. Dit is lekker sentraal geleë met vinnige toegang tot hoofpaaie, restaurante en 'n kafee. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diek M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het welkom gevoel met ons aankoms.

Baie dankie. Ons is vriendelik ontvang, het 'n heerlike nagrus gehad en 'n lekker ontbyt die volgende oggend. Ons kan die verblyf beslis aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malvern M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malvern M
Besigheidsreis

I had a restful and peaceful stay.

I really fell in love with the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Besigheidsreis

The staff was very helpful and made our stay a pleasant experience.

I stayed at the lodge during a conference at a nearby hotel. We were able to walk the short distance to the hotel along the sea shore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Gesin met klein kinders

Baie, baie lekker gewees!

Die vriendelikste mense, gaan verseker volgende jaar met Argus weer gebruik maak van julle. Ons het sommer baie tuis en welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kiki I - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Kiki I

Bietjie teleurgesteld.

Die ontvangs deur die eienaar was vriendelik. Die kamer was nie so skoon soos ek verwag het nie. Daar was baie geraas in die aand/nag. Ontbyt was "okay".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie R
Saam met vriende

Value for money

In general a nice place to stay with a good breakfast. Small details to address would be better quality towels in the bathroom and minor cleaning of a few things like light switches and door handles. Parking with a large vehicle might be a problem as parking is tight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki J
Gesin met tieners

Comfortable and xlean, with a charming hostess.

Thank you very much for a wonderfully relaxing 2 night stay. The six of us thoroughly enjoyed being able to stay in adjoining rooms around the poolside. The Lodge is so close to Century City and Grand West making it easy for us "country bumpkins" to find our way there. I will definitely recommend Woodbridge to our friends. - Nikki from the Garden Route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oorslaap, maar nie vir vakansie-hou nie

Kamers mooi skoon en hulle bied 'n heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs met voortreflike ontbyt!

Heerlik ontspan met pragtige uitsig op die balkon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny-jane B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny-jane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely stay in a very nice room.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle A - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Baie lekker gebly! Die ontvangsdame was baie behulpsaam. Geen klagtes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomhle B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomhle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and friendly service

The place is the same as seen on the internet. Clean, beautiful, central and very friendly staff - especially the owner. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

WoodBridge is 'n baie lekker gastehuis, en ek het alles geniet. Die kamer was baie ruim en gesellig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ander gaste was baie raserig.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en uitstekende ontbyt wat ingesluit is.

Sal beslis weer hier bly. Die personeel is vriendelik en hul bedien 'n uitstekende ontbyt. Jy voel veilig hier met elektriese omheining.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Gesin met klein kinders

It was good

Its was nice. Close to area attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Good

A nice lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely clean - wonderful decor and awesome staff

Although it was so short must commend the staff - friendly and very efficient. Will definitely come back and will recommend 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth T - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekke geslaap!!

Ons het baie lekker gebly. Dankie vir u vriendelike diens en heerlike ontbyt. Ons hou baie van die omgewing en sal beslis weer by u kom bly en u ook by ander aanbeveel. Werklik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice rooms

The rooms are nice and the staff are very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann W - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay very much and have already booked for our next stay there.

The breakfast is excellent and the room is adequately furnished. We think we got really great value for our money, and are definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boitumelo F - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boitumelo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

With the warm reception received,we had a fabulous stay and would be back in the future

We received warm reception upon our arrival. The location of the lodge made it easy to access major routes. The views from the dinning room were majestic, and we really enjoyed our stay. Thanks to Ursula for making our stay worthwhile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline V - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline V
Besigheidsreis

To be recommended anytime

Very pleasant accommodation in a friendly environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hawston-weg 18, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4629abaf7b54008b434d3f191680ecdb4b54a4a9bdee1b044c60ad7abce315697caa9ceef9723225de1f2d0cfea2a86cddfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 18 Hawston Road Milnerton 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.886288405799 18.491277694702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem