Margate Akkommodasie by Woodcock House | LekkeSlaap
+42

Woodcock House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woodcock-straat 24, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Woodcock House is 'n losstaande selfsorg-vakansiehuis in Margate. Die huis is die ideale toevlugsoord vir 'n rustige wegbreek van die gejaag en geraas. Dit is sentraal geleë 4 km van Margate se hoofstrand, winkelsentrums, 'n biblioteek, gimnasium en ander geriewe af.

Dit bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en sitkamer.

Op die boonste verdieping is daar 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die sitarea ei na 'n houtdek met lieflike uitsigte.

Daar is 'n dek op die perseel wat ook as 'n motorafdak dien. Die huis is baie veilig met 'n alarmstelsel en diefwering en die perseel is omhein.

Slaapplek

’n Bespreking by Woodcock House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Woodcock-straat 24, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R280
per nag (plek vir 4)
Vanaf R280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woodcock-straat 24, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZTRlMjU1LTA5ZGUtNGQ4Yi04OGExLWZlNjhmMTRkY2I2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R280  per nag (plek vir 4) 24 Woodcock Street Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.852745100538 30.361737948271
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za