Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wooden Creek Estate

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 286, Bredell AH, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wooden Creek Estate is op 'n kleinhoewe in Bredell AH, Kempton Park geleë en bied gerieflike eenhede.

Gaste kan die Asian Kamer, die Country Kamer of Die Shack bespreek. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Linne en handdoeke word voorsien en elke kamer het 'n TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Die Asian and Country kamers is in die hoofhuis geleë en het elk 'n koninggrootte-bed, daar is 'n koffiestasie en die kamers deel die gebruik van 'n buitebadkamer met 'n bad en 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar en 'n Kontinentale ontbyt is op versoek beskikbaar. Die kamers het ook toegang tot die buite-sitarea, -kombuis en braai-area.

Die Shack is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang. Die woonstel het 1 slaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Braaigeriewe, 'n tuin, gemeenskaplike binnehof en parkeerplek is beskikbaar. 'n Pendeldiens is beskikbaar en gaste wat ingeklok het en dan moet reis, kan hul voertuie op die perseel parkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Wooden Creek Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 3de Laan 286, Bredell AH, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Wooden Creek Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 286, Bredell AH, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9AtiqDoztvisZEWedzUAUWCr3kHtXiiRWglJfYOphS63TqfKdM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 286 3rd Avenue Bredell AH 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.095383035046 28.308637419978