Pietermaritzburg Akkommodasie by Wooden Manor Guest House | LekkeSlaap
+18

Wooden Manor Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucesterweg 7A, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wooden Manor Guest House is in Pietermaritzburg op 'n pypsteelerf net onder die ongelooflike Worlds View. Ons bied rustige, stylvolle verblyf aan vakansiegangers of sakereisigers.

Die verblyf beskik oor 3 kamers wat slaapplek vir 6 gaste bied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, haardroër, eetgerei, breekware, 'n ketel en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die gastehuis beskik oor 'n groot houtdek met braaigeriewe, 'n swembad en wasgoeddienste.

Nabygeleë doendinge sluit visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Wooden Manor Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Gloucesterweg 7A, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wooden Manor Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucesterweg 7A, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlZmZmMDQ0LTk1ZTctNDhhOS05YzAyLTU4ZTM5NDM4YTU4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 7A Gloucester Road Clarendon 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.602106551056 30.355158895254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za