LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wooden Spoon | LekkeSlaap
+12

Wooden Spoon

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wooden Spoon is in Bethlehem geleë en dit het die ideale ligging en geriewe vir sakereisigers. Dit is naby talle sake areas, restaurante (waarvan 1 op die perseel is), winkels en hoofsnelweë.

Die verblyf bestaan uit 7 suites wat goed ingerig is en elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv, snoesige linne en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi gedurende hulle verblyf.

Gaste kan ook soggens smullekker ontbyt en die huiskoffie geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Wooden Spoon
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Wooden Spoon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkyv1kclX5GpWm8KHnfCWboHpe0KdaYLreu6KEOLzkYV4TqCVCI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 12 Kerk Street Bethlehem 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.23478 28.31143
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!