LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wooden Warmth Apartment | LekkeSlaap
+13

Wooden Warmth Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hebron-straat 3, Bellair, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Wooden Warmth Apartment is 'n gemaklike selfsorg-woonstel vir 5 wat in Bellair geleë is.

Hierdie multiverdieping-woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en die badkamer met 'n stort en bad word gedeel.

Die leefarea is op die grondverdieping saam met die kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan.

Daar is parkeerplek en gaste moet asb. daarop let dat die Wooden Warmth Apartment op 'n groot perseel tussen ander woonstelle geleë is.

Bellville bied talle aktiwiteite insluitende staproetes, bergfietsry, gholf, sowel as verskeie winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Wooden Warmth Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Hebron-straat 3, Bellair, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hebron-straat 3, Bellair, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01c96bbb0d437c49841b6a159160364fd8a119bc3bc1be5400e6ec183f27237f6c141094b5d926df2ce117d7883c18a5f625?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 5) 3 Hebron Street Bellair 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8804833 18.6688955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!