Woodlands Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Woodlands Country Lodge bied gerieflike, luukse verblyf in 'n ontspanne atmosfeer net 2 km buite Parys. Gaste het 'n keuse van 40 en suite-kamers. Al die kamers het lugversorging en is gerieflik ingerig met kwaliteit-linne. Die lodge bied slaapplek vir 87 gaste en in die konferensiesaal is daar plek vir 450 afgevaardigdes.

Elke kamer kan ingerig word met 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed. Daar is 7 gesinskamers elkeen met 1 koninggrootte-bed en 1 enkelbed (of 3 enkelbeddens op versoek). Die en suite-badkamers is mooi ontwerp en het pragtige teëlstorte, elegante wasbakke en toilette. Kamergeriewe sluit 'n TV met DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Daar is baie antiek- en kunswinkels en boetieks in Parys, asook 'n verskeidenheid restaurante en kroeë wat gaste kan besoek. Parys is teen die Vaalrivier geleë en dis ideaal vir 'n piekniek of vir visvang saam met die gesin. Die Golf and Country Estate sorg ook vir lekker daguitstappies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Woodlands Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false