LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodlands Sea Ranch | LekkeSlaap
+12

Woodlands Sea Ranch

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Woodlands Sea Ranch
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Louise V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie geniet, enigste probleem was die trappies na die "loft" slaapdeel is baie steil en moeilik vir ouer garde om te klim, maar ideaal vir jongelinge.

Ons was n groep van 2 volwassenes, en 4 ouer persone ouderdom bo 60. Die geriewe was baie goed vir die prysklas, skoon en netjies, al probleem was vir die persone wat bo moes slaap om die leer uit te klim. Maar dit was ons fout om nie vooraf behoorlik navraag te doen nie. Dit is baie goed geleë en naby fasiliteite maar ook stil en rustige omgewing. Sal beslis weer daar besoek.

Ansia P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ansia P
Gesin met tieners

Central cottage stay in Noordhoek.

Bohemian cottage in Noordhoek centrally located for tourists. Owner is very friendly & helpful. Kitchen is small yet well equipped. Cottage is compact but comfortable.

Rina P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina P

Goeie ligging.

Dit was 'n mooi plekkie, alhoewel dink ek die plek kan doen met beter tuindienste en bietjie meer netheid. Die eienaar was verskriklik gasvry en sal definitief Woodlands Sea Ranch aanbeveel.

Mari P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We want to go back soon!

What a lovely cottage! Michele was awesome, definitely planning on going for a entire weekend soon!

Yolandi V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Gesin met klein kinders

Still en rustig.

Baie lekker en privaat plekkie.

Woodlands Sea Ranch's terugvoer

Looking forward to hosting you again in the future.

Woodlands Sea Ranch
Vanaf R2 450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 450
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlands Sea Ranch, Noordhoekweg, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiY2FjMTU4LWZiNTctNDM1YS1iYWQ3LTdlZTllNzk0ODJjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 Woodlands Sea Ranch Noordhoek Road 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.101999504026 18.381411731243
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!